Tien stelle tweelinge is op dieselfde tyd by dié hospitaal gebore.
Lees meerAlles vir Dinsdag 4 Julie 2023
Treinmaatskappy beboet ná trein oor kat ry
ʼn Diereregteorganisasie wou by die spoorwegoperateur SNCF weet: “Kry julle nie skaam nie?”
Rowers se ontploffing flop
Een van die verdagtes het eers die pompjoggie met ʼn vuurwapen gedreig om sy voertuig se tenk vol brandstof te pomp.
SA Rugby betuig meegevoel met Oliver-familie
“Ons dink aan en bid vir die Oliver-familie in hierdie verskriklike tyd, asook die hele Ierse span oor wie ʼn verskriklike skaduwee nou hang.”
Kroonstad-polisie ondersoek saak van moord
Die polisie in Kroonstad in die Vrystaat het ʼn groot ondersoek van stapel gestuur ná die gewelddadige moord op ʼn 66-jarige man in Wilgenhof.
Naam bekend van dogter wat by hoërskool sterf
Die gr. 10-leerder van Hoërskool Garsfontein in die ooste van Pretoria wie se liggaam Dinsdagoggend op die skool se rugbyveld gevind is, se naam is bekend gemaak.
Kommer oor Nche se fiksheid
Nche se gereedheid vir Saterdag se openingswedstryd teen Australië is in die weegskaal nadat hy ʼn borsbesering opgedoen het.
Buthelezi kap terug oor koning se gesondheid
“Soos in enige ander familie sal daar van tyd tot tyd meningsverskille oor sake wees. Dit is normaal, maar daar is beslis geen groeiende skeuring tussen myself en die koning nie.”
22 jaar agter tralies vir Skukuza-stroper
DNS-bewyse het deel van die staat se saak teen die Mosambieker gevorm.
ToekomsVenster: Hoe groot is U
Miskien is ons te haastig. Die skoonheid van die skepping gaan maklik by ons verby.
Video: Garsie-leerder middernag laaste keer gesien
Die polisie gaan ondersoek instel hoe die leerder toegang tot die skoolgrond verkry het. Die skool is omring met ’n hoë, geëlektrifiseerde heining.
Beurtkrag bedags weer terug
Eskom sê die implementering van fase 1-beurtkrag bedags is te wyte aan ʼn toename in probleme by opwekkingseenhede.
Só lyk nuwe Bok-truie
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Dinsdag die Bokke se nuwe herbedinkte hooftrui, asook die gewaagde alternatiewe trui bekend gemaak.
Lindie Strydom se spruite volg in haar drama-voetspore
Selfs al het haar oudste seun reeds as baba sy eerste verskyning op die kassie gemaak, het die aktrise Lindie Strydom nimmer as te nooit verwag dat ʼn loopbaan in die vermaakbedryf dalk vir dié spruit van haar sou wink nie.
Vermeulen voorbok in Wallaby-stryd
Die voormalige Ierse internasionale slot Jean Kleyn sal die eerste keer vir die Bokke uitdraf terwyl losskakel Manie Libbok en die losvoorspeler Marco van Staden ook in die beginspan is.
Twee vas oor gesteelde goed ná moord op Saasveld-plaas
Die slagoffer het die kamer binnegekom, ʼn struweling het onstaan en die gewapende aanvallers het die man doodgeskiet
Polisiewaghond ondersoek bloulig-voorval
Die onafhanklike ondersoekdirektoraat (Opod) was reeds in kontak met die slagoffers in die video se families.
Wen: ʼn Naweek vir twee op Diemersfontein-wynlandgoed
Een gelukkige leser kan ʼn naweek vir twee volwassenes in die gastehuis op Diemersfontein se wynlandgoed wen.
Zoeloekoning ontken bewerings oor vergiftiging
Suid-Afrikaners krap die afgelope paar dae kop oor bewerings dat die Zoeloekoning vergiftig is, boonop kort nadat sy nabye raadgewer skielik dood is.
Tshwane oorweeg regstappe teen Rand Water oor treurige watersituasie
Om sonder krag te sit is een ding, maar om sonder water te sit is ondraaglik.