“In hierdie stadium van die polisie se ondersoek dui alle bewyse op ʼn tragiese ongeluk.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mia Kühn"
Blomme, briefies vir Mia neergelê
“Jou glimlag het sonstrale in ʼn donker wêreld geskyn. Mag jy nou met jou engelvlerke in die wolke verdwyn, jy sal vir ewig bly voortleef in ons gedagtes,” het een van Mia se vriendinne in ʼn brief geskryf.
‘Mia het altyd geglimlag’
Terwyl die polisie ʼn geregtelike doodsondersoek doen ná die dood van ʼn Pretoriase gr. 10-leerder, onthou haar vriende haar met groot deernis. “’n Mens kon nie hartseer om haar wees nie, want sy het altyd ’n manier gevind om ’n mens gelukkig te maak,” vertel een van haar nabye maats.
Naam bekend van dogter wat by hoërskool sterf
Die gr. 10-leerder van Hoërskool Garsfontein in die ooste van Pretoria wie se liggaam Dinsdagoggend op die skool se rugbyveld gevind is, se naam is bekend gemaak.
Video: Garsie-leerder middernag laaste keer gesien
Die polisie gaan ondersoek instel hoe die leerder toegang tot die skoolgrond verkry het. Die skool is omring met ’n hoë, geëlektrifiseerde heining.
Liggaam op rugbyveld glo dié van Garsfontein-leerder
Die LUR vir onderwys in Gauteng is tans na die skool in Pretoria onderweg.