Die Wes-Kaapse Bloeddiens het ’n enkele dag se bloedvoorraad oor.
Lees meerAlles deur die skrywer Mariska Nanni
Munisipaliteit pleit skuldig op besoedelingsklagte
’n Voorwaarde van die ooreenkoms is dat die boetegeld van R3 miljoen aan herstelwerk bestee moet word.
Meeste SA’ners blaas 80% van hul salarisse binne vyf dae
FNB sê ʼn voortgesette kultuur van verbruik laat aan verbruikers min ruimte om te spaar of te belê.
Woede ná kleuter se moord; ma se verloofde aangekla
“Sou hy skuldig bevind word, versoek die gemeenskap dat hy die maksimum vonnis ontvang.”
Man in hof ná Germiston-kleuter se dood
Die kind het glo verskeie kneusplekke aan haar lyf gehad.
Beurtkrag na fase 4 aangepas
Die kragnetwerk het Maandagmiddag ’n verdere 720 MW opwekkingskapasiteit verloor.
Fase 3-beurtkrag nou SA se voorland
Eskom-hoof André de Ruyter sê die kragvoorsiener is terdeë bewus van die ontwrigting wat beurtkrag saans in huishoudings veroorsaak.
Video: ‘Roekelose’ vragmotorbestuurder het gʼn remprobleme
Die direkteur van Ni-Da Transport het Saterdag glo meer as 50 oproepe ontvang dat sy vragmotorbestuurder die lewe van ander motoriste in gevaar stel.
Vrou se beweerde moordplan gefnuik
Polisiebeamptes het hulself as sluipmoordenaars voorgedoen.
‘Vordering’ met herstel van Durban-hawe
Die hawe het sedert 13 April meer as 100 vaartuie hanteer.
‘Direkteur’ bedrieg SAID glo uit miljoene
Die ondersoek het onder meer onthul dat die man se maatskappy nie bestaan nie.
Beloning vir inligting ná pa se skietdood
Juandré Kidson is net meer as ʼn week gelede langs die N4 buite Brits voor sy vrou en kind doodgeskiet.
‘Deurbraak’ in OTM-rooftogte in Tshwane
ʼn Skietery het tussen die verdagtes en polisiebeamptes uitgebreek.
Wes-Kaapse sensusopname verleng
“Dit is die enigste haalbare manier waarop soveel as moontlik inwoners getel kan word sodat die provinsie sy regverdige deel van die nasionale begroting kry.”
Duisende lisensiekaarte gereed
Meer as 17 000 kaarte wag reeds om afgehaal te word terwyl talle glo binnekort gereed sal wees.
Elton Jantjies op lughawe in hegtenis geneem
Die Bok-losskakel was vroeër op ʼn internasionale vlug van Dubai na Suid-Afrika.
Kleuter verdrink in swembad
Die seuntjie se sussie het hom probeer red, maar dit was reeds te laat.
Mans jaag glo met vrou in kattebak weg
Bure sê hulle het die vrou histeries hoor gil.
Hokaai met aankoop van motors vir politici – DA
Miljoene rande word glo aan spoggerige voertuie bestee terwyl talle munisipaliteite nie eens hul uitgawes kan dek nie.
Hoër fases beurtkrag op pad
Byna 20 000 MW se kapasiteit is tans onbeskikbaar weens instandhoudingswerk en ander probleme.