Metropolisiebeamptes moes die hond noodgedwonge van kant maak nadat die dier se kake vermoedelik om die man se arm gesluit het.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Boer stabiel, onder verdowing ná plaasaanval
“Ons is vol hoop dat ons binnekort sy 44ste verjaardag saam met hom sal vier.”
Eeueoue plaashuis erg beskadig ná Struisbaai-storm
Hoewel hulle moes spook om hul eie skade te beperk, het die Van Breda’s ook hande gevat om die gemeenskap ná die storm by te staan.
Boer kritiek ná tweede plaasaanval
Die slagoffer is in die bors en rug geskiet.
Kyk: Hael, swaar reën tref Struisbaai
Reddingspanne is na oorstroomde gebiede ontbied en talle mense word tans na veiligheid gebring.
Plaasaanvalle in Vrystaat styg skerp – VL
Syfers dui daarop dat gemiddeld vyf aanvalle per week in die Vrystaat plaasvind.
Polisieman in hof ná hy eggenoot skiet
Die vrou is na die hospitaal gehaas nadat sy in die gesig geskiet is.
Bobroffs moet miljoene aan POF terugbetaal – NGV
Die pa en seun het buitensporige fooie gehef van slagoffers wat suksesvol van die Padongelukfonds geëis het.
Pasiënt dood ná watertekort by hospitaal
Ivan Gerber is dood nadat sy operasie met drie dae uitgestel is omdat die hospitaal nie water gehad het nie.
Video: Rekord spat toe groot vis byt
Dié geelvintuna het die hengelaar ʼn hele uur geneem om in te katrol.
Solidariteit vergader met minister oor Kubaanse ingenieurs
Intussen wil die DA weet wat die besonderhede van die ooreenkoms tussen Suid-Afrika en Kuba is.
Helikopter-ongeluk: Liggame uit wrak verwyder
“Vandag is my hart gebreek deur die verlies van hierdie wonderlike man en vriend.”
Volhoubare planne nodig vir Krieket SA – AfriForum
“Die huidige transformasiebeleid is diskriminerend en dryf gemeenskappe uitmekaar.”
Skoolhoof verplaas weens ‘boeliegedrag’
Bewerings van boeliegedrag en viktimisering het ’n onafhanklike ondersoek tot gevolg gehad.
Video: Helikopter stort in rivier neer
“Die insittendes is steeds in die wrak vasgevang.”
Bejaarde susters in plaasaanval beseer
Die slagoffers is met knopkieries geslaan en met messe gesteek.
Duur projek om boere te help flop
“Weens swak beplanning het die regering met dié projek baie geld in die water gegooi.”
Pta-skoolhoof uit hospitaal ontslaan
Die skool se opedag is intussen uitgestel weens ʼn aantal Covid-19-gevalle onder leerders en onderwysers.
Verdagte vas ná transitoroof, moord op wag
Die verdagtes het met meer as R400 000 gevlug.
Man wat meisie as prostituut aanhou, swaar gestraf
Augustine Omini Obono het die minderjarige meisie drie maande lank as prostituut aangehou.