“Ons doen alles in ons vermoë om sy gesin by te staan.”
Lees meerAlles vir Maandag 3 Mei 2021
Skolier dagvaar skool oor dra van gesigsmaskers
ʼn 12-jarige meisie van Engeland dagvaar haar skool vir ʼn beleid dat skoliere gesigmaskers moet dra terwyl hulle in die gebou is.
Vrae oor onderwysdepartement se entstofregistrasie
“Die president het die land herhaaldelik verseker dat niemand verplig sal word om die entstof te ontvang nie, maar die departement van basiese onderwys se stelling oor verpligte registrasie vir die inentingsprogram strook nie hiermee nie.”
Vrou word al sedert Kersdag vermis
Die polisie in Gqeberha (Port Elizabeth) versoek die gemeenskap se hulp om ʼn 74-jarige vrou op te spoor wat al sedert 25 Desember 2020 vermis word.
Samwu stel staking uit by Rand Water
“As die werkgewer versuim om aan die eise van werkers te voldoen, kan ons ongelukkig nie waarborg dat inwoners en bedrywe, wat deur Rand Water in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes bedien word, lopende water sal hê nie.”
Inentingsgeriewe: Onsekerheid oor stand van gereedheid
“Soos wat sake tans staan, sal talle primêre gesondheidsorgfasiliteite nie ten volle gereed wees wanneer die tweede fase van die inentingsveldtog op 17 Mei veronderstel is om te begin nie.”
ToekomsVenster: Sterk in jou geloof
Uiteindelik help Paulus ons as hy vra dat ons nie willens en wetens vir ander spanning sal veroorsaak omdat hulle nie noodwendig dieselfde voel en glo as ons nie.
Volhoubare planne nodig vir Krieket SA – AfriForum
“Die huidige transformasiebeleid is diskriminerend en dryf gemeenskappe uitmekaar.”
Berugte ‘onderwêreldbaas’ in hof
Genl. Bheki Cele het die vermeende sleutelfiguur in die Kaapse onderwêreld, Nafiz Modack, se eerste hofverskyning bygewoon.
TT Cloete-gedig herleef in woordkunsprogram
“Die produksie neem kykers op ʼn ontdekkingstog van die lewe, natuur en hulself – iets wat juis nodig is in die tyd van ʼn wêreldpandemie.”
Verhoor van vermoorde teologiestudent uitgestel
Jesse Hess en haar 85-jarige oupa, Chris Lategan, se liggame is in Augustus verlede jaar in hul woonstel in Parow ontdek.
Skoolhoof verplaas weens ‘boeliegedrag’
Bewerings van boeliegedrag en viktimisering het ’n onafhanklike ondersoek tot gevolg gehad.
Twee kruismodelle en ʼn R200 000-verskil?
Dit is Volvo se XC40 T5 R-Design teen Volkswagen se T-Roc 2.0TSI 140 kW 4Motion R-Line.
Skool in rou ná onderwyseres verongeluk
“Sy was gebore om ’n onderwyser te wees. Ek glo sy gee nou skool in die hemel.”
Video: Nuuskierige kameelperd snuif-snuif aan fietsryer
Die fotograaf van Johannesburg se video is reeds meer as 10 miljoen keer op Earthpix gekyk.
Boek: ‘Flippie word ʼn vlieg’ – Fanie Viljoen
Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is super-jiggie! Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer.
Woord: skoppelmaai
Het jy ook as kind vir ure geswaai en gekyk hoe hoog jy kan gaan? Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “skoppelmaai”.
Enorme kinderporno-webwerf gesluit
Die platform het meer as 400 000 lede en is ingestel op die “wêreldwye uitruil van kinderpornografie”.
Gemeenskapsprojek vernuwe Kroonstad
“Ons vra mense om self iets ekstra te doen waar hulle kan. Om voor hul eie deure skoon te maak en om by ʼn groep aan te sluit wat proaktief is.”
Simonstad-brand onder beheer
Omtrent 50 brandweermanne baklei al sedert 05:55 teen die brand.