ʼn Groep van ongeveer 40 mans het verlede maand groot skade aangerig aan spogmotors by The Toy Shop in Kaapstad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kaapstad"
13 in hof oor plundery van spogmotors
Ongeveer 40 mans het The Toy Shop in Februarie binnegegaan en grootskaalse skade aan die spogmotors gerig.
Kringtelevisiekameras in Kaapstad werp vrug af
Stad Kaapstad se metropolisie bestuur 819 kringtelevisiekameras in die stad op ʼn 24-uur-basis.
Laagste werkloosheidskoers in Kaapstad aangemeld
Volgens die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die vierde kwartaal van 2020, wat deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is, het Kaapstad die laagste werkloosheidskoers op die uitgebreide definisie van alle metro’s.
Video: Vandale takel luukse motors
ʼn Groep mans het ʼn vertoonlokaal vol luukse motors binnegestorm en motors geëis.
Kaapse gesondheidswerkers ly nou onder ‘misdaad-virus’
Verskeie gesondheidswerkers moes die afgelope paar weke gewapende rowers, diewe, vandale en selfs doodsdreigemente die hoof bied.
Bobbejaanmannetjie wat M3 oorsteek, hervestig
Dié steekse bobbejaan het die Tokai-gebied in Kaapstad verken.
Kaapse pikkewyne kry nuwe neste
Gegewe die afname van die Boulder-pikkewynkolonie word die kunsmatige nesstrukture as ʼn nuttige bewaringsintervensie beskou.
Diefstal van sand lei glo tot vier seuns se dood
“Ons moet alles in ons vermoë doen om ʼn soortgelyke tragedie te voorkom.”
Vierde kind se liggaam gevind
Die liggaam van die vierde seun is net ná 02:20 Dinsdagoggend uit die gat gehaal.
Stapper val na sy dood op Leeukop
Die man se medestappers het paniekerig geraak toe hulle hom nie meer kon sien nie.
Forensiese patologie-instituut maak deure oop in Kaapstad
ʼn Nuwe staatslykhuis in Observatory, Kaapstad, sal in April sy deure oopmaak.
As Kaapstad ’n koffie was, hoe sou dit proe?
Koffieliefhebbers kry die geleentheid om met ʼn koppie boeretroos om die wêreld te reis en die plaaslike geure van die verskeie stede te kan proe.
Gewapende rowers teiken pendelaars in bus
Die rowers het hulle as passasiers voorgedoen en mense van hul persoonlike besittings en selfone beroof.
Video: Kaapstadse metropolisie brand los op motor
Die beamptes het probeer om ʼn motoris te keer wat glo wou wegjaag.
Video: Berede-patrollies saal op in Kaapstad
Die plaaslike metropolisie in Kaapstad span veral die berede-eenheid in om wet en orde te handhaaf en almal is dit eens dat hulle dit geniet om meer van dié perdepatrollies te sien.
Tiener ontkom ternouernood ná aanval met gholfstok, panga
Keagan Visagie en sy neefs het voor die huis gesit toe hulle drie gewapende mans in die pad sien afstap.
Kataza na Limpopo verskuif
“Ons het van ’n voorval verneem waarin iemand op hom geskiet het.”
Honderde duisende rande se fietse teruggevind ná rooftog
Nog twee verdagtes word gesoek in verband met ’n rooftog by ’n Kaapse fietswinkel.
Honderde kuikens van Robbeneiland gered
Dit is onduidelik hoekom die voëls nie na die kuikens teruggekom het nie.