Drie gratis rolprentvertonings is met behulp van sonkrag vir die gemeenskappe van Hangberg, Ravensmead en die Bo-Kaap aangebied, sodat hulle ook in die opwinding van kykNET se jaarlikse rolprentfees kan deel.
Alles vir die sleutelwoord "Kaapstad"
Van Kaapstad na Parys, vlieg sommer direk
Kapenaars kan binnekort die gesukkel wat gepaardgaan met ure lange vlugte na Frankryk vaarwel roep wanneer Air France later vanjaar met ʼn direkte roete tussen Kaapstad en Parys begin.
Konsert vir Theuns gaan Kaapstad toe
“Die konsert het almal se verwagtinge oortref. Dit was een van die mooiste en grootste gebeurtenisse in Afrikaanse musiek nog.”
Vol Kaapse damme moenie ‘vals gevoel’ van watersekerheid gee
Die onlangse swaar reënval het die gemiddelde vlak van Kaapstad se damme tot 97,1% laat opskiet, maar die owerhede waarsku dit moenie tot ’n vals gevoel van watersekerheid vir die toekoms lei nie.
Kaapstad besig met grootste riool-opgraderingsprojek
Nuwe tegnologie word ingespan om die projek so vinnig as moontlik af te handel.
Kapenaars help om winterkoue hok te slaan
“Dié winter wil ons alles in ons vermoë doen om mense wat in nood verkeer se omstandighede ten goede te verander.”
Phyllis-blik of Binny? Kies ʼn naam vir Kaapstad se rommelverwyderaar
ʼn Kortlys van vier name is saamgestel gebaseer op voorstelle uit die publiek.
Kaapstad se kabelkar sluit vir instandhouding
“Ons moet veiligheid eerste stel.”
Spoedvrate in Kaapstad se vlerke geknip
Van die oortredings was 139 km/h in ʼn 60 km/h-sone; 137 km/h in ʼn 70 km/h-sone en 150 km/h in ʼn 80 km/h-sone.
Rykes ‘vererger Kaapstad se waterprobleme’
ʼn Onlangse studie het bevind dat welgestelde huishoudings meer as die helfte van die stad se water verbruik, terwyl hulle slegs sowat 14% van Kaapstad se bevolking uitmaak.
Honderde oor Paasnaweek in Kaapstad vas
Hoewel die getal inhegtenisnemings (361) meer is in vergelyking met verlede jaar (332) se Paasnaweek, is daar wel minder mense vir dronkbestuur vasgetrek.
Kaapstad wéér beste lughawe in Afrika
Kaapstad- internasionale lughawe het vir die agtste agtereenvolgende jaar weggestap met die toekenning vir beste lughawe in Afrika.
Seldsame sportmotor die naweek te koop
Dié 1957 Alfa Giulietta Sprint Veloce Lightweight 750E Conrero Racer, waarvan daar minder as 200 ooit vervaardig is, is so skaars soos hoendertande.
Kaapstad se beurtkragplanne vorder
Die projek vir elektrisiteitaanskaffing, wat oor drie fases strek, het vandeesmaand verskeie mylpale gehaal.
Bome in Kaapstad verwyder oor stompkopkewers
Die Kaapstad-munisipaliteit sal vandeesweek begin om bome, wat deur ʼn indringerplaag geteiken is, te verwyder.
Busdienste vrees geweld tydens taxi-stilstand
Die busdiens Golden Arrow het reeds ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) gedoen dat busse in die Wes-Kaap nie Woensdag geteiken word nie.
Dié SA bestemmings is van die wêreld se gunstelinge
“Ek is hoopvol dat selfs meer besoekers na ons kus gelok sal word.”
Man wat as baba op Tafelberg bly, keer terug
“Tafelberg was my speelpark.”
Verf die Kaap rooi – in ’n bus
Verby seemeeue wat krys en die eggo’s van die Kaapse taal, verby die nuutste modes van die tyd… Agter die akwarium selfs, daar is die bushalte.
Houtbaai-strand weer oop
Die strand by Houtbaai is Saterdag weer oop vir die publiek.