Die Kaapstad-munisipaliteit sal vandeesweek begin om bome, wat deur ʼn indringerplaag geteiken is, te verwyder.
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 Maart 2023
Vergoeding aan Zimbabwiese boere is steeds onseker
Dit is nou 23 jaar nadat Mugabe se Zanu PF begin het om wit boere op ʼn gewelddadige wyse van hulle plase af te jaag, en amper drie jaar nadat die Global Compensation Deed met landbou-organisasies geteken is
Staat het geweet ramptoestand is ongeldig
“Dit is heeltemal duidelik uit die staat se hofstukke dat die besluitnemingsproses om ʼn ramptoestand in te stel irrasioneel, leeg en gebrekkig was.”
Bendeleier en Kie se aansoek om borgtog afgekeur
“Hulle is ʼn gevaar vir die samelewing. Hulle moet in ʼn korrektiewe fasiliteit bly hangende die uitslag van hul hofsake.”
Sassa staak in drie provinsies
“Dit is absoluut tragies dat ʼn departement, wat deur deernis gekenmerk moet word, deurlopend sy gevoelloosheid bewys.”
‘Tydkapsule’ wys Eskom-probleme is nou groter
‘Tydkapsule’ wys Eskom-probleme is nou groter
Ramptoestand oor krag: Só verander regering sy deuntjie
Hofstukke wys die ramptoestand oor die kragkrisis is afgekondig ten spyte van verskeie sleutelrolspelers se aanbeveling dat bestaande wetgewing die kwessie kan hokslaan.
Moordverdagte ‘speel vinnig en los’ met die waarheid
Die hoofverdagte in die moord op Annie Liebenberg en Michael Zantow verander gedurig sy deuntjie, het die hof vandag gehoor.
Video: Blou blomme soos ‘die hemel op aarde’
ʼn Video van ʼn skilderagtige vallei van blou blomme is baie gewild op sosiale media.
ToekomsVenster: Wat is ’n kerk sonder die Heilige Gees?
Hoe dikwels hoor en leer ons van die werk van die Heilige Gees?
Bejaarde kan weer hoor ná boewe gehoorstukke buit
Sy het in haar bed bly lê terwyl hulle haar kamer geplunder het – van haar handsak, eetgoed en selfoon tot toiletware en die houertjie waarin haar gehoorstukke was.
Nuwe Tshwane-burgemeester se doppie geklink
Dr. Murunwa Makwarela het skynbaar “almal ʼn rat voor die oë gedraai”, aangesien hy nie eens geskik is om as raadslid te dien nie.
Uiteindelik, Rickelton kry kans op Wanderers
In die drie plaaslike meerdaagse wedstryde wat Ryan Rickelton hierdie seisoen gespeel het, het hy 365 lopies teen ʼn gemiddeld van meer as 120 aangeteken.
Wen: Maak jou leefruimte jou eie
“Huis is nie net waar ons woon nie, maar ook waar ons feesvier, ontspan, uitrus, leer, onderrig, werk, beweeg en soveel meer.”
Wen: Vyf dubbelkaartjies na Fijnwyn-kosmark te wen
Vyf Maroela-lesers staan die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie na die Fijnwyn- wyn-en-kosmark in Pretoria te wen.
Reën, hael sak uit in Oos-Kaap
Die reën in die Langkloof-gebied het met swaar hael gepaard gegaan, wat groot skade aan boere se vrugte-oeste veroorsaak het.
Vroue-akademici brand uit tydens inperking-tuiswerk
Volgens nuwe navorsing het die huiswerkery vir baie Suid-Afrikaanse vroue-akademici in ʼn “nagmerrie” ontaard in die eerste ses maande van die grendeltyd wat in 2020 ingestel is.
Pollard weer op sy stukke
Goeie nuus op die losskakel-front in die aanloop tot die komende Wêreldbeker-toernooi in Frankryk: Handré Pollard druk weer sy stempel in die nommertientrui af.
Zuma wil grondeis teen hele SA instel
Oudpres. Jacob Zuma voer aan dat lede van die Bantoe-stam die regmatige eienaars van die land is.
Vierde SA Ope-titel wink vir Buhai
Die Johannesburger Ashleigh Buhai het vanjaar nog net in drie toernooie gespeel, maar elke keer onder die toptien klaargemaak.