“Die agenda met betrekking tot toelatingsbeleid en taal is duidelik – die regering wil vír ons besluit wat goed is vir ons kinders.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Solidariteit"
SA rassebeleid deur VN verhoor
“Dit is die eerste keer sedert 1994 dat daar nie net ʼn klag teen die regering ingedien is nie, maar dat dit ook tot die verhoorfase oorgegaan het.”
Covid-19-regulasies: Hofstukke op minister beteken
“Mag van die regering moet beperk word. Ons het gesien wat die regering met te veel mag doen.”
Grootse regstryd oor Covid-19-regulasies begin
“Die kern van die probleem is nie bloot die dra van maskers of getalle by byeenkomste nie, maar die magte van die regering.”
Gesig uit Solidariteit se staatskapingbord gesteel
“Die regte toerusting is gebruik. Dit is nie dat die gesig net afgeskeur is nie; dit is netjies uitgeknip.”
Regering gemaan oor 2022-implementering van NGV
“Hierdie tendens om onverantwoordelike uitlatings te maak, spesifiek om te sê dat die NGV teen die einde van die jaar in werking sal tree, en dan te maak asof dit nie is wat jy gesê het nie, is problematies.”
Solidariteit dien kommentaar in oor gesondheidsregulasies
“Dit is ooglopend dat die meeste van die voorgestelde regulasies bloot gekopieer en geplak is. Dit is die 2020-regulasies wat nou permanent gemaak word en dit is totaal irrasioneel.”
Nóg skenkings vir KZN-vloede
“Dit is wonderlik om te sien hoe mense in ʼn tyd van nood kan saamstaan, en die mense van KwaZulu-Natal het nou al die saamstaan nodig wat hul mede-Suid-Afrikaners kan bied,” het dr. Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, gesê.
Word ’n mentor vir onderwysers
Mentorskap in die onderwys is van onskatbare waarde, maar moenie onderskat wat dit vir jou as mentor kan beteken nie.
Geen verbod, familievergaderings meer
Só sal die ophef van die nasionale ramptoestand jou alledaagse lewe verander.
Aankondiging oor ramptoestand verwag
“Suid-Afrika wil nie meer sit en wag op ʼn sogenaamde familievergadering om die jongste bevele van ʼn bevelsraad aan te hoor nie.”
Hyundai trek omstrede rasadvertensie terug
’n Aanmaning is vroeër op Hyundai beteken rakende sy indiensnemingsprogram waarvoor wit werklose jongmense nie in aanmerking kom nie.
Maatskaplike werkers as #hoopdraers gekroon
Die wenners dien as bakens van hoop in hul gemeenskappe en hul hande staan vir niks verkeerd nie.
Saak oor ‘staat wat sê waar dokters mag werk’ aangehoor
“Dit is onaanvaarbaar en absurd dat iemand soos ʼn private algemene praktisyn eers by die regering moet aansoek doen voordat hulle ʼn praktyk mag oprig.”
Bejaardes kry huppel in stap met dié projek
“Seniors-in-aksie is ʼn mooi voorbeeld van ʼn program wat aan bejaardes weer sin en ʼn gevoel van gebondenheid gee.”
Denel betaal toe nie R90 miljoen vir salarisse
ʼn Lasbrief van eksekusie is nou by die balju ingedien in ʼn poging om die uitstaande salarisse uit Denel te dwing.
Myn sluit ook werkers uit wat loonaanbod aanvaar
Solidariteit gaan hom tot die hof wend nadat die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater glo vandeesweek ʼn uitsluitingskennisgewing aan sy lede uitgereik het.
Regering baklei teen ophef van ramptoestand
“Enersyds sê pres. Cyril Ramaphosa dat die regering die ramptoestand wil ophef, maar andersyds beveg hulle enige poging in die hof om juis dít te doen.”
Petisie by die parlement oor brandstofpryse
“Dit is ondenkbaar dat die regering tydens een van die onsekerste en uitdagendste tydperke in die wêreld se ekonomiese geskiedenis steeds voortgaan om brandstofpryse onbehoorlik op te stoot.”
Maatskaplike werkers word vereer
Benoem die maatskaplike werker in jou lewe om ’n #Hoopdraer te wees.