“Ons besef natuurlik dit is nou ʼn gewilde tyd vir mooi verkiesingspraatjies komende van regeringslui. Oor die jare heen het dit egter duidelik geword hoe daar niks gedoen is om moedertaalonderrig in ander inheemse tale te bevorder nie.”
Lees meerAlles vir Vrydag 15 Maart 2024
‘Squid Game’-ster skuldig aan seksuele geweld
Die 79-jarige het in 2022 die eerste Suid-Koreaan geword om ʼn Golden Globe-toekenning te ontvang vir beste akteur in ʼn ondersteunende rol vir sy vertolking van ʼn oënskynlik kwesbare ou man in die Netflix-treffer.
Nog ʼn renosterstroper swaar gevonnis
SANParke het nóg ʼn swaar vonnis verwelkom vir ʼn renosterstroper in die Skukuza-streekhof.
Hof sê Thabo Bester-dokkie mag voortgaan
Thabo Bester en Nandipha Magudumana het aansoek gedoen om ʼn dringende interdik te bekom teen Showmax se uitsending van “Tracking Thabo Bester”.
Kganyago bly aan die stuur van sake by Reserwebank
‘n Nuwe adjunkpresident is by die Reserwebank aangewys.
Zim-boer se maande lange tog eindig by SAOG
ʼn Boer van Zimbabwe het meer as 2 000 km te perd gery om bewustheid oor die grondgrypery in Suider-Afrika te kweek.
Eskom sê oor beurtkrag vir die naweek
Só lyk die verwagte beurtkragskedule vir die naweek.
ToekomsVenster: Mag ons nederigheid hê
Ons gaan waarskynlik verras word deur hoe God oor dinge dink.
Nelson Mandelabaai gevaarlikste in SA
Nelson Mandelabaai (Gqeberha) is die gevaarlikste stad in Suid-Afrika en onder die toptien gevaarlikste stede in die wêreld.
Dié lesers wen kaartjies na Fijnwyn-fees
Vyf gelukkige Maroela Media-lesers het elk ʼn dubbelkaartjie na Fijnwyn Bubbles gewen wat op 21 en 23 Maart in Pretoria plaasvind.
MK-party onttroon dalk EFF – peiling
Die moontlikheid bestaan dat uMkhonto we Sizwe (MK), oudpres. Jacob Zuma se party, beter as die EFF in die komende verkiesing gaan presteer en eindelik die derde grootste politieke party in Suid-Afrika gaan word, aldus ’n nuwe peiling.
Onthul: Is Suid-Afrika se weermag slaggereed?
Hierdie aflewering van “Onthul” betrek ʼn handvol kenners om aan die kyker ʼn in-diepte blik in die SANW se tekortkominge, uitdagings en skandale te bied.
Politieke verandering kom in Europa
Die reusagtige demografiese, kulturele en bestaansvraagstukke wat die afgelope tyd deur versnelde veranderinge in Europa meegebring is, is uiteindelik ook besig om tot enorme politieke veranderinge aanleiding te gee.
Blink toekoms wag op Moodie
Kreatiewe en innoverende spel is die wagwoorde vir volgehoue Springbok-sukses. En in Canan Moodie – SA Rugby se jong speler van die jaar – spog Suid-Afrika met ʼn rugbydiamant wat ongetwyfeld oor die X-faktor beskik.
Sewe maniere om jou slaap te verbeter
Onlangse navorsing het getoon dat ʼn verbysterende 62% van volwassenes wêreldwyd nie voldoende slaap kry nie.
Jukskeibaan bring gemeenskap bymekaar
Persone met gestremdhede voer dikwels ʼn alleenbestaan sonder die ondersteuning van ʼn gemeenskap en juis daarom hoop die rolspelers dat hierdie inisiatief die broodnodige integrasie sal bring.
Man wat glo renosters stroop, nou soek
ʼn Vermeende renosterstroper het versuim om vir sy hofsaak op te daag nadat hy op borgtog vrygelaat is.
Nasa deel foto van halssnoer in die hemelruim
Volgens Nasa is die planetêre newel gevorm deur twee verouderende sonagtige sterre wat naby aan mekaar se wentelbaan beweeg het.
Gedig: Paddas se plaag en lof
Lees gerus vandag Cas Vos se gedig oor die pret en plaery van paddas.
Fietsryers, vlugbalspelers ook op Afrika-podium
Suid-Afrika het Donderdag drie silwer medaljes by die Afrika-spele in Ghana ingeoes.