ʼn Oplossing vir die stryd in KwaZulu-Natalse parke wat reeds tot die stroop van 110 renosters gelei het, moet dringend gevind word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Renosterstropery"
102 renosters al vanjaar in KZN gestroop
Kenners sê sonder die reusepogings van bewaarders om die diere te beveilig, sou die stropingsyfer veel hoër gewees het.
Broers gevonnis vir renosterstropery
Twee broers van Limpopo wat skuldig bevind is aan verskeie aanklagte wat met renosterstropery verband hou, is swaar gestraf.
Renosterkalfie gebore ná stropingstragedie
Trane van blydskap het die afgelope naweek by die Inverdoorn- private wildreservaat in die Wes-Kaap gevloei.
Renosterstropery is buite beheer, sê DA
Amptelike syfers het onthul dat 61 renosters tussen 1 Januarie en 25 Maart vanjaar van Ezemvelo-parke gestroop is. Nie-amptelik is dié syfer eintlik nader aan 80.
Stropers ry aan die pen
Twee mans is Vrydag in die Skukuza-streekhof gevonnis vir stropery in die Krugerwildtuin.
Wildtuin-stropers sit lank
Vyf stropers is in die Skukuza-streekhof gevonnis vir stropery in die Krugerwildtuin.
Renosterstroper sal minder as helfte van straf uitdien
Mike Nyathi het in 2017 op die vlug geslaan nadat hy op borgtog vrygelaat is, maar is eindelik in 2019, tydens nog ʼn renosterstroperygeval, in hegtenis geneem.
Swaar straf vir twee wat renosters stroop
Die twee mans is Donderdag gevonnis nadat die karkasse van twee renosters, waarvan een se horings reeds gestroop was, in 2019 in die Krugerwildtuin aangetref is.
Renosterstropery neem af, maar…
Die hartseer werklikheid is dat daar minder renosters is om te stroop, sê kenners.
ʼn Kwart minder renosters in 2021 gestroop
Die meeste renosters is in 2021 in die Krugerwildtuin gestroop.
Renosterhorings tussen lekkergoed, groentee versteek
Die 11 renosterhorings is in die man se bagasie gevind kort voor hy op ʼn vlug na Maleisië sou vertrek.
Renoster jare ná gru-aanval hervestig
Die tienjarige renoster is destyds so erg deur stropers vermink dat hy skaars kon vreet of hoor.
Minstens 24 renosters sedert begin Desember gestroop
Nege vermeende stropers is reeds vandeesmaand in hegtenis geneem.
Vier vas ná stroping by WK-reservaat
Die vyfde renoster sterk intussen goed aan nadat sy deur die stropers in die gesig geskiet is.
Renoster van kant gemaak ná stropers haar vermink
SANParke se omgewingsmisdaad-ondersoekeenheid was op die toneel om alle moontlike bewyse in te samel.
Dragtige renoster in privaat reservaat gestroop
Vier renosters is Woensdagaand gestroop terwyl ʼn vyfde een ure lank soek was.
Stropers kry 16 jaar agter tralies
Drie stropers het in Februarie die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek in die wildtuin oorgesteek.
4 ‘stropers’ in Krugerwildtuin vasgetrek
’n Swart renoster is nietemin gestroop en sy horings is die afgelope naweek in ’n rugsak gevind.
Stroper wat borgtog kry en verdwyn eindelik gevonnis
Sewe jaar nadat ʼn renoster in Laer Sabie in die Krugerwildtuin gestroop is, is een van die verdagtes wat ná die voorval in hegtenis geneem is uiteindelik dié week gevonnis.