Daar is nog nie enige inligting oor die oorsaak van die ontploffing nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 17 Januarie 2024
Vrae ná steenkooltreine bots, ontspoor
“Enige uitgerekte vertragings sal nadelig wees vir die bedrywighede van groot uitvoerders wat op die betrokke spoorlyn staat maak om hul kommoditeite na die hawe te vervoer.”
14 jaar tronkstraf vir Skukuza-stroper
Die man en sy medebeskuldigdes wou op 19 November 2015 die Krugerwildtuin betree onder voorwendsel dat hulle toeriste is.
11 aangekeer oor taxi-geweld in Port St Johns
Daar is beslag gelê op 15 vuurwapens, insluitend pistole, AK47’s, haelgewere en gewere, asook 328 patrone.
Prinses Catherine sterk aan ná operasie
Dokters raai aan dat sy eers ná Paasfees haar openbare pligte hervat.
Uiteindelik ʼn verhoordatum ná moord op Mokopane-prokureur
“Fransie Pienaar bly getraumatiseer ná die voorval – haar man het in haar arms gesterf. Sy het Dinsdag die hofverrigtinge bygewoon om ’n beter begrip oor die status van die saak te kry.”
Boekhouer wat steel beken skuld, wil geld terugbetaal
Jonathan Blow het skuld beken nadat hy meer as R50 miljoen van Paul en Peter Barnes – eienaars van die SuperSpar-takke op Despatch en in Sundridge Park – gesteel het.
Polisievrou sterf toe trok deur ongelukstoneel ploeg
Die grusame ongeluk was een van verskeie op ʼn nat M7 waarop paramedici Woensdag gereageer het.
ToekomsVenster: Sy genade is onverdiend
Dit lyk asof ons ietwat verleë staan met genade. Trots weerhou ons daarvan om te aanvaar dat ons inderdaad niks kan doen om ons redding te bewerk nie.
Kind skiet pa om gesin te beskerm
ʼn 31-jarige vrou is ook in die gesinsgeweldvoorval dood wat in Pennsylvania in die VSA plaasgevind het.
Eskom ‘genoodsaak’ om fase 3 in te stel
Die kragvoorsiener sê ondanks die feit dat 3 200 MW se opwekkingskapasiteit in die afgelope 48 uur weer aanlyn gebring is, is daar ʼn behoefte om voort te gaan met beplande instandhouding.
Sesjarige met sistiese fibrose óók vanjaar in gr. 1
‘Ons is so geseënd dat ons die geleentheid gegun is om te sien hoe hy gr. 1 toe gaan. In ʼn stadium het ons gedink dat dié dag dalk nooit vir ons sal aanbreek nie.’
Kyk: Grootoog, gretige gr. 1’s gereed vir grootskool
Vir ouers was dit ʼn bittersoet oomblik, en talle moes hul trane vir die opgewonde nuwelinge wegsteek.
Maak só die meeste van vanjaar se vakansiedae
Vanjaar sal Suid-Afrikaners altesaam 14 openbare vakansiedae geniet, insluitend ʼn addisionele dag om ʼn openbare vakansiedag te vier wat oor ʼn naweek val en ʼn verwagte afdag om aan vanjaar se nasionale stemdag deel te neem.
Skooltassieprojek duurste, maar belangrikste om in te belê
“Hierdie projek gaan verder as om net ʼn fisiese voorwerp in ʼn kind se hand te sit, dit bemagtig ook die kind om in die akademiese reis gelyk met sy of haar skoolmaat weg te spring.”
Verslag wys militante regimes vervolg Christene wêreldwyd meer
Dié Wêreldwaarnemingslys wys 4 998 Christene is in geloofsverwante aanvalle doodgemaak, terwyl daar ʼn sewevoudige toename in aanvalle op kerke, Christen-skole en hospitale was.
Wiskunde was haar ‘swak plek’, toe kry Emma 99%
Dit was niks minder nie as oë toeknyp en werk vir een matrikulant van Kaapstad wat nie wou hê dat haar wiskundepunt haar gemiddeld negatief beïnvloed nie.
Video: Twee luislang-bielies in Noordwes gevang, vrygelaat
Toe die slangvanger Jac-Louis Horn van Critter Chronicles Vrydagaand in kennis gestel is omtrent ʼn luislang wat ʼn hond ingesluk het, was hy nie ʼn bielie van ʼn slang te wagte nie.
Mylpaal wink vir Manie in Parys
Manie Libbok kan Saterdag in sy 50ste wedstryd vir die Stormers speel wanneer die Kapenaars kragte met Stade Francais in Parys meet.
Man woedend oor ongesnyde broodjie
Dis moeilik om ʼn langwerpige “sub”-broodjie te eet wanneer dit nie in die helfte gesny is nie. ʼn Man van Florida was egter heeltemal ontstoke daaroor.