Die ontheffing van die jong David Teeger van sy kapteinskap van die o. 19-Wêreldbeker-krieketspan word nou so ver as Australië veroordeel.
Alles vir Woensdag 17 Januarie 2024
Dié bekendes se kroos skop skoolloopbaan af
Talle bekendes, onder wie Steve Hofmeyr en Rolene Strauss, het vanoggend hul spruite vir die heel eerste keer by die “groot skool” afgelaai.
DA ‘hunker na apartheid’ met wetsontwerp, sê ANC
Die ANC het die wetsontwerp as “ongrondwetlik” bestempel, en een wat deur ʼn provinsiale regering gedryf word wat “hunker na die destydse apartheidsregime”.
Mali se Arende sweef teen Bafana
“Ons het die wedstryd om twee redes verloor: Eerstens die verbroude strafdoelkans en tweedens was ons nie opgewasse teen Mali se fisieke aanslag ná rustyd nie.”
LIV-baas nou van ernstige misdade beskuldig
Luidens hofstukke word die voorsitter van die LIV-reeks, Yasir Al-Rumayyan, van kwaadwillige en onwettige misdadige optrede beskuldig.
Nóg eis Paarlse bevelvoerder se kop ná ‘rassistiese’ uitlatings
ʼn Storm het om brig. Nokuthala Pete se kop losgebars nadat sy onder meer op Facebook gesê het die Paarlse polisie is te wit.
Help kies Maroela se Bruid van die Jaar 2023
Ons het deur die loop van 2023 vier seisoenebruide aangewys en nou is dit jou kans as Maroela-leser om uiteindelik Maroela se Bruid van die Jaar 2023 uit dié vier wenners te kies.
Sunrisers se Hermann skitter met 100-tal
“Ek is nie net beïndruk met sy talent nie, maar ook met sy karakter. Hy het ʼn baie blink toekoms wat op hom wag,” het AB de Villiers op sosiale media gedeel.
Dít is ’n sportmotor
Daar bestaan amper glad nie meer sportmotors nie. Toyota se GR86 is wel só een.
Megan Griesel-moord: Drie weer vlugtig in hof
Die drie verdagtes wat daarvan verdink word dat hulle verantwoordelik was vir die moord op Megan Griesel het Dinsdag weer vlugtig in die hof verskyn.
Vasberade vorentoe met 2024-skooljaar
Ek wil jou egter uitnooi om uit die staanspoor geleenthede te skep wat jou in staat sal stel om die 2024-reis vars, met vasberadenheid en hoop te begin.
Skoolplasingfiasko: ‘Blik op skole onder Bela-wetgewing’
Solidariteit sê die uitdagings met die plasing van Gautengse leerders is maar ʼn voorsmakie van wat kom, sou pres. Cyril Ramaphosa die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) afteken.
God se lig skyn in die donkerste plekke
Geïsoleerde gelowiges soos Ji Ho het gebede en ondersteuning nou meer as ooit nodig vir hul oorlewing en om Jesus in die donkerste plekke te volg.
Eloff hou blink kant bo op Top-20
Demi Lee Moore, Dodo Nyoka en Bok van Blerk is van die kunstenaars wat klim op vandeesweek se Top-20.
Geen verrassings verwag met matriekuitslae
Dit kom wel voor of meer leerders vanjaar matriek gehaal het as in vorige jare.
Ontwrigtende reënval in ses provinsies verwag
Daar is nog ʼn paar nat dae wat vir Suid-Afrikaners voorlê, maar teen die naweek behoort die voortdurende reën effe te bedaar.
SA-lugrederye begin jaar op hoë noot
Lift en FlySafair het beide onlangs internasionale toekennings losgeslaan.
Ryan Gosling se ‘Kenergy’ versprei soos veldbrand op sosiale media
Talle mense het gesê hy het presies soos sy karakter in dié fliek gelyk.
Raducanu weer honger vir sukses
“Dis ongelooflik om weer sonder ongemak te speel,” het Emma Raducanu gesê nadat sy op ʼn drafstap met Shelby Rogers in Melbourne afgereken het.
Gedig: Liefde het geleer
“Ek wou nog sê: Jy het my van liefde kom leer.”