“Ek is hier om vir my kind te bewys dat ek ’n goeie ma is, en ek wens net hy was hier vandag om dit te besef.”
Lees meerAlles vir Donderdag 9 Mei 2024
‘ZANU-PF moet uit SA-verkiesing bly’
“ZANU-PF het Zimbabwe se verkiesings al telkemale bedrieg, hulle sal dit nie hier in Suid-Afrika doen nie.”
Polisiekaptein in bedrogsaak op borgtog vrygelaat
Coetzee is op borgtog van R50 000 vrygelaat waarna die saak tot Augustus uitgestel is.
George-tragedie: ‘Dit was die donkerste week in ons lewe’
In die 25 uur wat Delvin Safers (29) onder die puin van die ineengestorte gebou in George gelê het, was dit die gedagte aan sy tweejarige seuntjie wat hom help moed hou het.
SA’ner in VSA vas ná hy drie met skêr steek
Hy het ʼn mediese skêr gegryp en die vrou verskeie kere in die arm, hand en gesig gesteek. Sogoni het glo ook twee veiligheidswagte, wat probeer ingryp het, met die skêr gesteek.
Terugslag met Bela-wetsontwerp gee opponente nog kans
Die wetsontwerp moet nou eers behoorlik in die ATC gepubliseer word voordat die NRP dit kan goedkeur.
Polisieman in hof oor veediefstal
Die polisie het nege bonsmara-kalfies ter waarde van R80 000 in die beampte en sy vermeende medepligtige se besit gevind.
ToekomsVenster: Daar is vryheid
Hy bewoon die harte van God se kinders. Hy bevestig die vryheid waaraan kinders van die Here deel gekry het.
Briekdanser wil slag by Spele slaan
Volgens Suid-Afrika se eie Courtnae Paul is briekdans ʼn mengsel van gevegskuns, gimnastiek en ander “cool” goed. Nou is sy oorgehaal om haar land by die Olimpiese Spele te verteenwoordig.
Pas op, dis méér as vlag wat kan brand
DA-LP Leon Schreiber sê intussen die party is nie vir ʼn oomblik spyt oor die advertensie nie. “Inteendeel …”
Foto’s: Hemelvaart gevier met fakkels, vliegduiwe
ʼn Skool in Pretoria het vanjaar ʼn allemintige vyf ton klere ingesamel wat aan behoeftiges geskenk sal word.
‘Ons eie Kleuterbybel’: Jesus gaan hemel toe
“Waarom staan julle so en kyk? Jesus het na die hemel gegaan. Maar eendag sal Hy weer kom.”
Legendariese Amerikaanse ‘oudio-ingenieur’, Steve Albini, sterf
Hy het veral bekendheid verwerf vir sy rol in Nirvana se derde en laaste ateljee-album, In Utero, wat in 1993 vrygestel is.
Swaar straf ná hy plaas se besproeiing beskadig
Die plaasbestuurder het hom op heterdaad betrap terwyl hy besig was om die kabels te sny en het die polisie ontbied.
Talle hondehelde help ook soek
Verskeie spanne – en talle soek-en-reddingshonde – het die afgelope paar dae sonder ophou gewerk om menselewens te help red.
Stormers wil wenvuur teen Dragons stook
Benewens die vaardighede van ʼn Dan du Plessis of ʼn Evan Roos, kan die Kapenaars ook op terugkerende sterre soos Sacha Feinberg-Mngomezulu, Angelo Davids en Sti Sithole reken om die wa deur die Rodney Parade-drif te trek.
Een in hof ná ontvoering buite Stilfontein-nagklub
Die verdagtes het glo gedreig om die 23-jarige slagoffer te vermoor indien sy familie nie opdok nie.
Video: Kusdorp-intriges deur Bettie Kemp tref klankgolwe binnekort
“Luisteraars kan uitsien daarna om ʼn bietjie te ontsnap, maar ook meer te leer oor die geskiedenis en geraamtes wat in ʼn kusdorpie kan skuil.”
Wiele2Wiele ry met Volvo EX30 en Ford Ranger-bielie
In hierdie week se episode het Wiele2Wiele met Volvo se blitsige EX30 Ultra Twin Motor Performance-sportnuts en die Ford Ranger SuperCab Wildtrak-bakkie gaan ry.
Studeer slimmer, nie harder nie!
Onthou jy daardie ou vervelige studiemetodes wat jou laat voel het soos ‘n zombie? Wel, vergeet daarvan! Hier is ʼn paar studiewenke wat kan help met leer hierdie eksamen.