Toe sien sy die man wat vinnig nader kom en sy help Josebed orent. “Hier kom hy. Dis die man Boas.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lux Verbi"
Paasfees-oordenking: ‘Wie laaste lag, lag die lekkerste’
“Die kruisdood, die Jesus, die een wat bespot was, het gewen. Toe het die kruisdood die laaste lag gehad.”
Gedagte vir die dag: Die graf is leeg en oop
“Wie sal vir ons die klip voor die ingang van die graf wegrol?” (Markus 16:3)
Gedagte vir die dag: Dissipels
Josef… het ’n klip voor die ingang van die graf gerol. (Markus 15:46)
Gedagte vir die dag: ‘n Dag vol betekenis
Dit was nege-uur die môre toe hulle Hom gekruisig het … Dit was Vrydag, dit is die dag voor die sabbatdag … (Markus 15:25, 42)
Israel-verhaal: ‘Dit was nie ons ooreenkoms nie’
“Die laaste, in 2004, was so skokkend dat dit daartoe aanleiding gegee het dat sy hul eerste baba op twee en ʼn half maande as gevolg van ʼn miskraam verloor het.”
‘Die ompad terug’
“Janine, wat nog wil maak of hulle nie tuis is nie, besef sy is uitgevang. Of netnou dink hy die kind is toegesluit en in die moeilikheid.”
Gedagte vir die dag: “As U wil …”
“Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg”. (Lukas 22:42)
Gedagte vir die dag: In u Naam
Leer tog die koning, o God, om te regeer volgens u wil, leer die koning om die reg te handhaaf soos U dit wil … (Psalm 72:1)
Gedagte vir die dag: Wysheid
“Toe Israel hom in sy nood tot die Here sy God bekeer het en na Hom gevra het, het die Here Hom deur hulle laat vind.” (Kronieke 15:4)
Gedagte vir die dag: Ek kyk op na die hemel
As ek die hemel aanskou, die werk van u vingers … wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? (Psalm 8:4-5)
Gedagte vir die dag: Jesus, die Christus
“Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig,” het hy gesê, “Hý is die Christus”. (Handelinge 17:3)
Gedagte vir die dag: Lof
Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. (Psalm 103:2)
Gedagte vir die dag: Wat geloof is …
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. Dit is immers vanweë hulle geloof dat daar oor die mense van die ou tyd met soveel lof getuig is. (Hebreërs 11:1-2)
Gedagte vir die dag: Doodsbestaan
Ek begryp self nie wat ek doen nie, want wat ek wil doen, dit doen ek nie, maar wat ek haat, juis dit doen ek. (Romeine 7:15)
Gedagte vir die dag: Eendag …
In daardie tyd … In daardie dae … (Jeremia 3:17-18)
Gedagte vir die dag: Hoe is Hy?
Die serafs het mekaar telkens toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid”. (Jesaja 6:3)
Gedagte vir die dag: Vergifnis
Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde vergewe word. (Psalm 32:1)
Gedagte vir die dag: Wanneer kinders kenners word …
My gedagtes is nie julle gedagtes nie … (Jesaja 55:8)
Gedagte vir die dag: Vrugte
“Elke boom word aan sy eie vrugte geken”. (Lukas 6:44)