Gee die alleenloperbye in jou tuin ʼn veilige plekkie van hulle eie met hierdie pragtige byehotel.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 April 2022
KZN-vloede: Kommer oor werksverlies in motorbedryf
Die owerhede het intussen aangekondig dat meer as 40 000 mense in KwaZulu-Natal deur die vloedramp geraak is.
Gesondheidslim met salm
Of jy dit in soesji, slaai of gebraai verkies, salm is een van die gesondste kossoorte ter wêreld.
Meer as vyf miljoen vlug reeds uit Oekraïne
Dié uittog is die snelgroeiendste vlugtelingkrisis sedert die Tweede Wêreldoorlog.
Man in moeilikheid oor 183 diere in vrieskas
Van die diere, waaronder honde, is glo lewend gevries.
ToekomsVenster: Strome lewende water
Die Gees werk in en deur elkeen wat ʼn belydenis het dat Jesus die Here is. Stel jouself oop en beskikbaar vir die lewende stroom water wat die wêreld wil verander. God doen dit deur sy Gees.
Stigting spog met nog ’n besonderse erfenisskat
Marietjie het ook verder die Voortrekkerkappie wat haar moeder, Josina, by die inhuldiging van die Voortrekkermonument in 1949 gedra het aan die stigting geskenk. Die kappie lyk nog splinternuut.
Pa, seun kry borgtog ná kind se dood
Die beskuldigdes het twee seuns glo ernstig aangerand en by ʼn stortingsterrein agtergelaat.
Dodetal in KZN nader 400; dood van skoolleerders betreur
Minstens 18 leerders het tot dusver hul lewe verloor.
Foto’s: Leeu-treurmare duur voort
Ashlon Davids se doodsnik-drie het gister die wedstryd vir Griekwas beklink. GB Jordaan was daar om die aksie vas te vang.
Brand by substasie laat talle mense sonder krag
Dit is nie duidelik wanneer inwoners wat deur die Eldoradopark-substasie van elektrisiteit voorsien word weer kragtoevoer sal hê nie.
Podlitiek: Mkhize-skandaal, Gumede bou kraal en MRK faal
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek die paneel die Digital-vibes skandaal, Zandile Gumede se oorwinning tydens ‘n onlangse ANC-leierskapsverkiesing en die MRK se veldtog teen Steve Hofmeyr.
Gedig: Opstanding
WEG Louw skryf is sy gedig, “Opstanding”: “dat Hy, een met die Vader en die Gees,
verheerlik in die lig weer op kan staan.”
KZN-boere ly groot skade tydens oorstromings
Die oorstromings het groot skade aan infrastruktuur, suikerrietlande, plaasdamme, paaie, brûe, elektrisiteitstoevoer en internetdienste aangerig.
Pas op vir ysterpenne op N4
In ʼn onlangse voorval is ʼn taxibestuurder wreed vermoor nadat ysterpenne in die pad geplaas is.
Katgriep: Klein virus, groot verlies
Dié hoogs aansteeklike virus kan tot ʼn jaar lank op grasperke en ander oppervlakke oorleef en tas veral honde jonger as ses maande aan.
Kyk: Joernalis verruil notaboek vir restaurant
Liela Magnus sê nooit nee vir nuwe uitdagings nie en toe ʼn man van Rosendal uit die bloute vir haar ʼn restaurant teen ʼn billike prys aanbied, kon niks haar keer nie.
Negejarige beseer toe skote in winkelsentrum klap
Die meisie was op pad om ʼn foto by die paashaas in die sentrum te laat neem.
Twee sterf in ongelukke in Waterberg-distrik
ʼn 18-jarige meisie is op die toneel dood verklaar.
Nóg reën kan herstelpogings in KZN hinder
Reën sal na verwagting Woensdag begin opklaar.