Gauteng is steeds die episentrum van virusinfeksies.
Lees meerAlles deur die skrywer Elaine Krige
Beamptes wat bedrieglik eis, nou ondersoek
Byna 6 000 werkers in die staatsdiens het op bedrieglike wyse vir die R350-noodtoelaag geëis en die geld ontvang.
Aappokke nou al in 15 lande
België het Sondag beveel dat pasiënte by wie aappokke gediagnoseer word, vir 21 dae in kwarantyn moet bly.
Honderde weer dakloos weens oorstromings
“Die getal noodoproepe uit hierdie gebiede het ook toegeneem en ons het gevra dat die weermag in die noordelike dele van Durban ontplooi word om dringende bystand te verleen.”
Plaasbestuurder aangehou, skape gesteel
Dit is die soveelste keer vanjaar dat diewe boer Francois Malan se vee buit en hy sê boere is moedeloos.
Weerdiens waarsku ook dié provinsies
Die weerdiens het nou ook ʼn oranje vlak 5-waarskuwing vir twee ander provinsies uitgereik, weens donderstorms wat verwag word.
Mense verwyder midde KZN-storm
Teen Saterdagaand is 190 mense reeds uit ʼn ouetehuis in Tongaat na veiligheid gebring. Die weermag het ook gehelp om mense in die omgewing van Othogathi te verwyder.
Minder beurtkrag Sondag ingestel
Sedert Saterdagmiddag is verskeie opwekkingseenhede weer tot die netwerk herstel.
Vermoorde vrou dalk deur lewensmaat aangerand
Singwa Namhla Mtwa is glo in April in haar motor doodgeskiet toe sy by haar huis in Mthatha aangekom het.
Ontvoerde tiener teruggekry
Drie onbekende verdagtes het op die voertuig toegeslaan waarin die seun op pad skool toe was. Die bestuurder is in die kattebak gedwing.
Uitlander skuldig aan moord op polisiehoë
Brig. Joseph Jongile is doodgeskiet en sy gesin in ʼn ander kamer vasgebind, terwyl die boewe die huis omgekeer het.
Namibiese rugbylegende sterf in ongeluk
ʼn Bestuurder van ʼn wit BMW sonder nommerplate is op die toneel in hegtenis geneem.
Jong wetenskaplike sterf ná beweerde gaslek
Ndoni Mcunu het saam met vriende vir die naweek by die Wieg van die Mensdom in Krugersdorp gekuier toe sy dood is.
Nasionale ramptoestand weens oorstromings aangekondig
Die regering is veral bekommerd oor skade wat aan die Durbanse hawe aangerig is en die ekonomiese gevolge wat dié skade op die hele Suid-Afrika kan hê.
Ontvoerders gedy in die Oos-Kaap
Meer as tien mense word weekliks in die Oos-Kaap ontvoer. Byna die helfte van dié slagoffers word aangerand, verkrag of selfs vermoor.
Honderde skole in KZN nié Dinsdag oop
Pres. Cyril Ramaphosa het intussen aangedui hy sal die land vanaand toespreek oor die land se reaksie op die oorstromings.
Brand in Langa laat 1 200 dakloos
Vier van die brandslange is deur lede van die gemeenskap afgesny terwyl brandweermanne probeer het om die brand te blus.
Ongelukke eis reeds talle oor Paasnaweek
Motoriste is gemaan om ekstra waaksaam te wees en voorsiening te maak vir nat weerstoestande wat waarskynlik Maandag sal voortduur.
Weermag amptelik in KZN ontplooi
Altesaam 10 000 troepe, onder wie ingenieurs en mediese personeel, is onmiddellik beskikbaar gestel om bystand te bied as deel van operasie Chariot.
Immigrante nie die oorsaak van SA se probleme – Navorsers
Immigrante maak volgens SSA se opnames sedert 2011 net 10% tot 12% van die arbeidsmark uit.