Die tuisspan het die oorwinning verdien, want vir 65 minute het die Lions nie na een van die aanspraakmakers op ʼn plek in die uitspeelrondes gelyk nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 30 Maart 2024
Sharks trek Edinburgh se tande
Die Sharks se oorwinning is ʼn nagmerrie vir Edinburgh wat verlede week deur die Stormers geklop is en nie een bonuspunt op sy toer van twee wedstryde verdien het nie.
Navorsing lê trauma van liefdesteleurstellings bloot
Berte van der Watt is die vierde persoon in haar gesin om haar doktorsgraad te verwerf. Haar navorsing het boonop interessante bevindings oor die trauma van liefdesteleurstellings onder jong mense die lig laat sien.
Vier tieners sterf in Pta-ongeluk
Verskeie ongelukke in en om Pretoria het die lewe van talle mense sedert die begin van die Paasnaweek geëis en ander ernstig beseer gelaat.
Novak onseker oor afrigterspad
“Sedert ʼn jong ouderdom was daar nog altyd afrigters in my hoek en ek probeer tans uitpluis wat vir my werk of nie.”
Pasop vir ‘gevaarlike blou houers’ op strand
Lede van die publiek moet op die uitkyk wees vir groot blou houers wat gevaarlike chemiese stowwe bevat.
Leinster sukkel nie om ratte te verwissel
“Hulle het elke fout wat ons gemaak het, gestraf,” het Jake White gesê nadat die Bulls met 47–14 teen die Ierse rugbyreuse verloor het.
Gyselaars in Nederland bevry
Drie mense is aanvanklik uit die gebou vrygelaat, met beeldmateriaal wat wys hoe hulle met hul hande in die lug die gebou verlaat.
13-jarige lemnaeler skop stof op by SA’s
Simphiwe Ditshaba het op sewe jaar verskeie ledemate weens septisemie verloor. Nou is hy die Suid-Afrikaanse skolekampioen.
Foto’s: Om wilde horisonne te gaan verken
Om ná twee dekades weer by Victoria-waterval in Zimbabwe te staan en die klein miswolkie bo die wêreldbekende valle te sien, is ʼn ware oorwinning.
Luister: Ongerepte wildernisse weer in Bonné se visier
“Ons ervaar kosbare oomblikke, wat snaaks en opwindend is, maar ons raak ook dieper en gee insig tot die menslike gees deur die natuurstories wat ons vertel.”
Hongkong is Snyman se eerste Blitsbok-sending
“Ons is maar alte bewus daarvan dat ons afgelope vertonings nie op standaard was nie en ons is ʼn beter vertoning aan onsself en ons ondersteuners verskuldig.”
Gyselaarsdrama speel hom af in Nederland
Bomspesialiste van die polisie is ontbied en die gebied ontruim, nadat ʼn man glo gedreig het om homself op te blaas.
Bring jou stapskoene en verken die natuur by dié monument
Een van die dae hoef Gautengers nie meer ver te ry vir ʼn ware natuurervaring nie. Waar anders kan jy in die hartjie van Pretoria veilig tussen ʼn trop swartwildebeeste stap?
Bejaarde GPF-lid vermoor
Die 83-jarige is op pad huis toe vanaf ʼn patrollie deur ʼn familielid oorval.
Skep jou eie proe-ervaring met rooibos en sjokolade
Geniet ʼn koppie rooibostee saam met sjokolade dié langnaweek.
Hollywood: Ikoniese ‘Titanic’-deur vir miljoene opgeveil; babanuus vir dié sterre
In vandeesweek se nuus uit Hollywood word daar opvolgrolprente vir twee franchises beplan, terwyl twee sterre bekendmaak hul gesinne is aan’t groei.
Grigor se droomlopie duur voort
“Ek het heeltyd in myself geglo en my beste gegee. Hierdie jongste vertonings is bloot die kersie op die koek,” het Grigor Dimitrov gesê nadat hy vir die eindstryd van die Miami-ope gekwalifiseer het.
Nog ʼn verdagte aangekeer oor Moskou-aanval
Die Islamitiese Staat het reeds verantwoordelikheid vir die aanval op ʼn konsertsaal aanvaar, maar Rusland beweer Oekraïne sit agter dié dodelike aanval.
Man verdrink by Danabaai
Die man het glo saam met sy vriend in vlak water staan en visvang.