Die Lions se drome om steeds die uitkloprondes te haal, is straks daarmee heen en dus sal hulle nou op ander spanne se uitslae moet staatmaak om dalk tussen die top agt te eindig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "VRK-reeks"
Nie-Bokke trek Sharks teen Scarlets deur
Die Sharks het weliswaar met 32-27 gewen, maar was nie baie oortuigend nie.
VRK-reeks: Ospreys waai Stormers weg
Tot en met Saterdagaand se kragmeting in die Kaapstad-stadion tussen die Stormers en die Walliese Ospreys in die Verenigde Rugbykampioenskap is die Stormers opgehemel.
Ospreys trap Lions se tjank af
Die tuisspan het die oorwinning verdien, want vir 65 minute het die Lions nie na een van die aanspraakmakers op ʼn plek in die uitspeelrondes gelyk nie.
VRK-reeks: Edinburgh pluk aan Lions se maanhare
Wanneer ʼn rugbyspan twee opeenvolgende wedstryde verloor, pak die onweerwolke gewoonlik saam, maar in die geval van die Lions is daar ʼn silwer randjie.
VRK-reeks: Leinster vlek Sharks se leemtes oop
Daar sal sommer nog baie water in die see moet loop voordat die Sharks een van die voorste aanspraakmakers in die Verenigde Rugbykampioenskap sal wees.
VRK-reeks: Stormers maal Scarlets fyn
Die Stormers se rugbyspan gaan weer baie moeilik gestuit word in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap, maar vir die Walliese Scarlets wag daar streepsuiker, en sommer ook baie daarvan.
Bulls verswelg Scarlets in Loftus-hitte
Dit het enkele minute gevat vir die Bulls om die krane oop te draai in hul kragmeting in die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Walliese Scarlets.
Munster ry Sharks se planne in wiele
Tuisveldvoordeel en skeidsregterbeslissings gaan weer ʼn baie groot rol in dié seisoen se Verenigde Rugbykampioenskap speel.
Stormers bo, maar knoop nie die sakkie teen die Leeus toe nie
Vergeet daarvan dat die Leeus se rugbyspan vanjaar een van die agterosse en slaansakke in die Verenigde Rugbykampioenskapsreeks gaan wees.
VRK-reeks: Munster veg enduit teen Glasgow
Glasgow kon gewen het.
VRK-reeks: Leinster knou Sharks af
Soos die Sharks Saterdag teen Leinster gespeel het, wag daar slae.
Lions eers tjoepstil, brul toe kliphard
Die Lions was Saterdagmiddag met die rug teen die muur teen Benetton, maar van tou opgooi, was daar geen sprake nie.
Sharks terug op wenpad teen Ospreys
Die oorwinning was die belangrikste. Die rits foute wat begaan is, die slordige spel wat soms opgedis is en die verkeerde besluite wat geneem is, kan sekerlik uitgestryk word.
Lions kan trots wees, al verloor hulle
Was dit nie dat Van Wyk ʼn geel kaart kort voor rustyd gekry het nie, sou die Lions heel waarskynlik gewen het.
Reën beduiwel Stormers se planne
Die Ospreys het dalk ʼn rapsie beter by die toestande aangepas, hoewel die Stormers gevaarliker op die aanval was toe hulle wel een of twee geleenthede gekry het.