Die Springbokke het gespéél. Die Springbokke het geveg, gebloei. En die Springbokke het die Webb Ellis-trofee vir Suid-Afrika gewen.
Lees meerAlles vir Saterdag 28 Oktober 2023
VRK-reeks: Stormers maal Scarlets fyn
Die Stormers se rugbyspan gaan weer baie moeilik gestuit word in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap, maar vir die Walliese Scarlets wag daar streepsuiker, en sommer ook baie daarvan.
Kragpoging nodig om kiesers te mobiliseer
Sowat 42,3 miljoen Suid-Afrikaners is tans stemgeregtig, maar teen Woensdag het die Onafhanklike Verkiesingsowerheid (OVK) se syfers gewys dat net sowat 26,2 miljoen Suid-Afrikaners geregistreer is om te stem.
Sakekamer wil Pta staatsbestand maak
“Ons is keelvol vir politieke rugstekery, die verval van infrastruktuur in alle vorms en politici wat aanspreeklikheid vermy. Ons gaan nie langer stilbly nie.”
Skole toenemend in spervuur oor sportbeserings
“Beserings tydens skolesport is ontstellend algemeen en baie daarvan is voorkombaar indien skole aandag gee aan veiligheidskwessies.”
Kyk: Marx, Mapimpi terug in Parys
Die beseerde Malcolm Marx en Makazole Mapimpi is Vrydag met ope arms in Parys verwelkom: Hulle sal vanaand hul spanmaats in die eindstryd teen Nieu-Seeland aanmoedig.
Aussies klop Kiwi’s in rillerstryd
Ewe skielik word alle wedstryde baie beter bygewoon nadat Indië se krieketbase plan gemaak het om die stadions vol te kry.
‘Nando’s’ se brekfis-advertensie toe eintlik pittige SA’ner se grappie
Nee, skerts Ingrid Stegmann, baasbrein agter die kwansuise Nando’s-advertensie wat wêreldwyd soos ʼn veldbrand versprei het, sy het “nog nooit ʼn grappie gemaak waarvoor omtrent die hele wêreld lag nie”.
Afrika se grootste hervestiging van aasvoëls goed op dreef
VulPro is die enigste aasvoëlbeskermingsfasiliteit van sy soort op die vasteland en dryf die pogings om die voëls se bevolkingsgetalle te laat styg en die ernstige afname in Afrika-aasvoëlspesies te stuit.
Bokke teen All Blacks – ʼn tweestryd om te onthou
ʼn Tikkie opbouende nuus so op ʼn Saterdagmiddag: Die Springbokke het nog nooit in ʼn Wêreldbeker-eindstryd verloor nie.
Vrystaters help keer dat Himalaja-bruinbeer uitsterf
Danksy twee Vrystaatse slimkoppe sal die wêreld binnekort meer weet van die ernstig bedreigde Himalaja-bruinbeer – ʼn subspesie van die groot bruinbeer wat net in die Himalajas voorkom.
Unisa onder administrasie geplaas
Die aankondiging is Vrydag amptelik in die Staatskoerant bekend gemaak. Daarvolgens word prof. Ihron Rensburg vir twee jaar vanaf 27 Oktober as administrateur aangestel.
Hollywood: Rockster en skaatsplankryer se kinders haak af, Britney se boek breek rekords
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Eenpaaltjiesukses: Bokke inspireer Proteas
“As ʼn mens veral na die halfeindstryd teen Engeland kyk; die Springbokke het pleinweg net ʼn manier gevind om te wen. Vir ons as spelers was dit baie inspirerend om te sien hoe hulle weier om op te gee.”
Video: Ontmoet blindes se sesde sintuig
Die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging het met sy stigting 70 jaar gelede daarna gestreef om gidshonde meer toeganklik vir Suid-Afrikaners met gestremdhede te maak.
Nuwe lewe vir Engeland se ikoniese rooi foonhokkies
Min dinge sê “Engeland” soos die ikoniese, rooi telefoonhokkies. Dit word deesdae liefderik gerestoureer en vir allerhande ander doeleindes gebruik.
‘Karoolam’ geniet nou beskermde status
Dit beteken produsente wat hul lamsvleis voortaan as Karoolam wil bemark, sal bewys moet kan lewer dat die vleis aan ʼn spesifieke stel reëls voldoen en veral uit ʼn spesifieke geografiese gebied afkomstig is.
Foto’s: Cyril in Parys om Bokke te bemoedig
Sou die Suid-Afrikaners vanaand die knoop deurhak, sal dit die tweede keer wees dat Ramaphosa saam met ʼn Springbokspan die Webb Ellis-trofee omhoog hou.
Video: kykNET se ‘Die Brug’ skop af
“Die Brug”, kykNET se splinternuwe werklikheidsreeks, het vroeër vandeesweek afgeskop en beloof om kykers voor die kassie vasgenael te hou.
Kiwi vat voor in Katar
Daniel Hillier is ná die tweede ronde op 130 houe (-14) twee houe voor sy naaste teenstander.