Jy moet bewese ervaring in die digitale media hê en uitstekende begrip van en insig in die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse mediawese, ’n aanvoeling vir media-etiek en mediawetgewing, sowel as ’n baie wye algemene kennis en ʼn goeie kennis en begrip van Suid-Afrikaanse politiek en ekonomie. ʼn Passie vir nuus en media is krities belangrik vir hierdie pos.
Lees meer