Suid-Afrika se merkwaardige Kirsten Neuschäfer is deur Wêreldseilvaart as die vroueseevaarder van die jaar aangewys.
Lees meer24 wedrenne wink in 2024!
“Daar is baie belangstelling in F1 en ek glo dat die kalender ʼn goeie balans tussen tradisionele wedrenne en opwindende nuwe venues handhaaf.”
Renjaers en rekords tans nie opgewasse teen ‘Super Max’
Max Verstappen het in 2023 die eerste renjaer nóg geword om voorloperstatus vir meer 1 000 rondes te geniet.
Verstappen sorg (weer) vir vuurwerkvertoning
Max Verstappen het met ʼn kersie-op-die-koek-vertoning in die laaste wedren van 2023 vorendag gekom toe hy met die louere in Abu Dhabi weggejaag het.
Sinner neem weerwraak teen Djokovic
Jannik Sinner het sy jongste wedstryd teen Novak Djokovic met ʼn tuimeltreinrit vergelyk nadat hy die kragmeting met 6-2, 2-6 en 7-5 beklink het.
Verstappen kry sy neus voor in Abu Dhabi
Max Verstappen sal later vandag sy 19de oorwinning van die seisoen jaag.
Proteas maak gereed vir Rose-toets
Bongi Msomi sal oudergewoonte die groep van 14 spelers aanvoer wat ervare sterre soos Karla Pretorius, Phumza Maweni en Ine-Marí Taljaard insluit.
Magda swem, trap en draf na podium in Mosselbaai
Ongeag sukses in die Ooste of die Weste; vir dié Suid-Afrikaner bly ʼn tuiskompetisie maar die heel beste.
Novak is die koning van tennis
“Dit is ongetwyfeld een van die beste seisoene van my lewe,” het Novak Djokovic gesê nadat hy die ATP-eindronde vir die sewende keer in sy loopbaan gewen het.
Goud vir Marc en Carla in Johannesburg
Marc Pritzen en Carla Oberholzer is die wenners van die 947 Ride Joburg-fietswedren.
Verstappen brom oor Vegas, maar brul oor wenstreep
“Max hou daarvan om vir sy plek te baklei; ek dink hy het intussen al sy sienswyse oor Las Vegas verander.”
Djokovic weer te sterk vir Spanjaard
“Novak het net weer eens gewys waarom hy die beste ter wêreld is,” het Carlos Alcaraz gesê.
Leclerc wil ʼn F1-partytjie in Vegas hou
Ferrari se Charles Leclerc sal eerste in die voorlaaste F1-wedren van die seisoen in Las Vegas wegspring.
Dis Djokovic teen Alcaraz in Turyn
“Ek hoop die wedstryd sal ʼn herhaling wees van wat op die hoofbaan van Wimbledon gebeur het.”
Sinner wen sy groep, Djokovic ook in semi’s
“Dit was ʼn wafferse tuimeltreinrit om tot hier te kom, maar ek is baie dankbaar om in die halfeindstryd te wees.”
Alcaraz terug op wenpad in Turyn
“Ek sal moet aanhou om op dié vlak te speel as ek ʼn kans in die toernooi wil hê.”
Avontuurlustige Sinner eindig Djokovic se wenlopie
“Ek kon nou onverskrokke spel in die belangrike oomblikke van die kragmeting opdis – veral in die derde stel.”
Zverev klink Alcaraz se doppie in Turyn
Kookwater afslane was die skerpste pyl in Alexander Zverev se tenniskoker vir sy wedstryd teen Carlos Alcaraz in die ATP-eindronde in Turyn.
Op ʼn tennisbaan is niks Grieks vir Sinner
Jannik Sinner het met Stefanos Tsitsipas in Turyn klaargespeel, terwyl Novak Djokovic genoeg teen Holger Rune gedoen het om die jaar as die wêreld se voorste tennisspeler af te sluit.
Novak wil jaar as wêreld se beste afsluit
“Ek speel nog teen ʼn hoë vlak, terwyl rekords ook vir die nodige motivering sorg. Ek is egter op my eie tennispad en ek sal graag wil sien hoe ver ek nog daarop kan stap.”