Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Lees meerAlles vir Saterdag 13 April 2024
As prente kon praat – 60 jaar van Pretoria se kunsmuseum
Ek het gelees dat die museum vanjaar 60 jaar oud is en dat daar ter herdenking ʼn spesiale uitstalling oor Pretoria is.
Uitdaagbeker-reeks: Sharks in halfeind na sege oor Edinburgh
Die Sharks het geskiedenis gemaak, want hulle is die eerste Suid-Afrikaanse span wat in die halfeindronde van die reeks speel.
Seiljagte, skemerkelkies en sonbaai: doen dit alles op sjarmante Seychelle
Vir wie is ʼn wegbreek na Club Med se Seychelle-oord nommerpas? Die regte vraag is dalk eerder: vir wie is dit nie geskik nie? Die oorde spesialiseer daarin om iets vir almal te bied: van ʼn verliefde paartjie op wittebrood, tot die ou getroudes wat ná 50 jaar nog hande vashou – en al die families tussen-in.
Vermiste Israel-tiener dood aangetref in Wesoewer
Eerste minister Benjamin Netanyahu het dit as ʼn “gruwelike moord” beskryf.
Tukkies volgende jaar terug in Varsitybeker
Die Pretoriase studente het die groepfase van die Varsityskild-reeks in die eerste plek afgesluit.
Tiger Brands geloof vir R300 miljoen-aanleg in Krugersdorp
Die nuwe aanleg is geleë in Krugersdorp met 62 voltydse werknemers.
Klerksdorp-burgemeester se bedanking ‘geen verrassing’
“Die skielike bedanking van James Tsolela, die ANC-burgemeester in Klerksdorp word verwelkom, maar is geen verassing nie.”
Novak sê senuwees knaag steeds
Novak Djokovic mag dalk later vandag in sy 77ste halfeindstryd van ʼn ATP-meesterstoernooi speel, maar hy erken dat hy steeds op sy senuwees voor ʼn groot wedstryd is.
Kreatiwiteit, gesinstyd floreer toe leerders slimfone los
Gr. 4- tot gr. 7-leerder aan die Holy Rosary School in Edenvale het hul slimfone vir 40 dae prysgegee as deel van ʼn projek om kinders te ontmoedig om slimfone te gebruik.
Minstens ses sterf ná aanval by Sydney-winkelsentrum
Die aanvaller is op die toneel doodgeskiet deur ʼn senior polisiebeampte.
Van wegspring tot wenstreep – Gerda is die beste!
Gerda Steyn het vandag haar vyfde Twee Oseane-titel op ʼn streep gewen en sommer haar eie rekord ook verbeter.
Oud-Saica-hoof sal NSFAS bestuur
Freeman Nomvalo sal vir twee jaar lank die administrasie, regering en bestuur van NSFAS behartig.
DA verwelkom Agoa-wetgewing
Wetgewing is aan die Amerikaanse senaat voorgelê om die voorkeur-Agoa-handelsmerkooreenkoms vir ʼn verdere 16 jaar te verleng.
Video: ‘Ons rugbywedywering met Ierland groei’
Maroela Media het met Willem Strauss, president van die Blou Bulle-rugbyunie, gesels oor die tweestryde tussen Suid-Afrikaanse en Ierse rugbyspanne, sowel as die reisuitdagings waarmee plaaslike spanne te doene kry wanneer hulle na Europa moet vlieg.
Onopgeloste misdaadsake ʼn teken van verswakte speurdiens
Meer as 42% van alle misdaadsake wat tussen 2020 en 2023 by die polisie aangemeld is, is onafgehandel en nog steeds nie opgelos nie.
Heidi Mollentze leef twee lewenspassies uit
“Dit is ʼn wonderlike voorreg en eer om mense te kan help. Dit is asof ek ʼn klein deeltjie kan bydra tot ʼn nuwe lewe, en geen geld kan dit koop nie.”
Verskeie beseer in mesaanval by Sydney-winkelsentrum
Verskeie mense is beseer in ʼn mesaanval by ʼn besige winkelsentrum in Sydney.
Meesters-gholf: Scottie-hulle voor, maar Tiger laat spat rekord
Die rukwinde het die meeste spelers se tellings bederf.
Gewone burgers kan parlement nou self nader
“Hierdie belangrike wysiging lui ʼn nuwe era in van direkte publieke skakeling in parlementêre prosesse.”