Minstens ses persone is Saterdag in die vroeë oggendure dood in twee brande wat ʼn uur ná mekaar in Kaapstad uitgebreek het.
Alles vir Saterdag 13 April 2024
MK-party vies oor OVK se appèl
“Die gevolg is dat die MK-party se vertroue in die vermoë van die OVK, om vry en regverdige verkiesings te verseker, verbrokkel het.”
Bewaringsbevel bekom oor Ponzi-skema
Individue kon tot 50 virtuele varke teen R2 750 per vark aanskaf in ʼn digitale Metaverse-varkplaas.
Bangladesji in Vrystaat aangekeer oor mensehandel
ʼn 49-jarige man van Bangladesj is Donderdag in Welkom in die Vrystaat aangekeer in verband met mensehandel.
#Dorplitiek: Rustenburg vuisvoos vir politiek
Rustenburg se inwoners is só moedeloos oor swak dienslewering, dat baie voel dit sal nie eens help om tydens die nasionale verkiesing te stem nie.
G’n krag, water ná ‘foutiewe’ rekening van R120 000
ʼn Johannesburgse gesin het al vir langer as ʼn jaar nie krag of water nie, ná die munisipaliteit hulle klaarblyklik verkeerdelik vir derduisende rande gefaktureer en toe summier die dienste afgesny het omdat die gesin nie betaal nie.
Gedagte vir die dag: Kniel om te bid
Wanneer iemand bid, kniel sy liggaam en gees voor God. Die houding tydens gebed is baie belangrik.