God se Woord gee die moontlikhede en gevolge van gebed.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CUM-uitgewers"
Gedagte vir die dag: ʼn Groeiende geloof
Gebed plaas geloof in God en beweeg God se hand wat die wêreld beweeg.
Gedagte vir die dag: Bou op die regte basis
Geloof is die beginpunt, die basis van die ander gawes van die Gees.
Gedagte vir die dag: Om geloof te hê
Geloof is die essensiële eienskap in die hart van enige gelowige wat meer effektief met God wil kommunikeer.
Gedagte vir die dag: Die Gees se genadige aanraking
Wanneer ons bid, dink ons helderder, verstaan ons beter en kan ons nugterder redeneer.
Gedagte vir die dag: Die biddende Christen
Hierdie tipe gebed vra jou volle hart, en so word ons volkome die Here s’n.
Gedagte vir die dag: Manna vir vandag
Die brood wat jy vandag ontvang, is die kragtigste belofte dat daar môre weer brood sal wees.
Gedagte vir die dag: Gebed wat ver strek
Gebed gaan oor God se planne en doelwitte; dit verg dus mense wat heelhartig aan gebed toegewy is.
Gedagte vir die dag: Biddende denke
ʼn Mens se hele wese moet betrokke wees in gebed – jou hele lewe, hart, geaardheid en gedagtes.
Gedagte vir die dag: Verenig in gebed
God is op soek na toegewyde en opregte mense om in sy diens te staan en te bid.
Gedagte vir die dag: Kragtige gebed
Die mens het ʼn ingebore behoefte aan gebed. Die hele skepping roep uit in gebed.
Gedagte vir die dag: Heelheid deur gebed
“Alhoewel ek hierdie menslike dinge eers as ʼn wins beskou het, beskou ek dit ter wille van Christus nou as ʼn verlies.” (Filippense 3:7)
Gedagte vir die dag: Kniel om te bid
Wanneer iemand bid, kniel sy liggaam en gees voor God. Die houding tydens gebed is baie belangrik.
Gedagte vir die dag: Gryp God aan
“Word wakker! Waarom slaap U, Here? Staan op! Moenie ons vir altyd verstoot nie! Hoekom kyk U anderpad? Hoekom kyk U verby ons ellende en verdrukking?” (Psalm 44:24-25)
Gedagte vir die dag: Om telling te hou
“Verdra mekaar en as enigeen ʼn klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Vergewe mekaar soos die Here julle vergewe het.” (Kolossense 3:13)
Gedagte vir die dag: Foute
Dit is bevrydend om te weet dat ons swakhede en sonde God nie in sy werk beperk nie, maar ons moet ook nie tevrede wees dat God nét ons foute gebruik nie.
Gedagte vir die dag: Bron van vreugde
Jesus belowe om vir ons ewigdurende vreugde te gee.
Gedagte vir die dag: Die hede en verlede
As ʼn volgeling van Jesus wil ek niemand meer beïndruk nie, maar indrukwekkende verhale van God deel.
Gedagte vir die dag: Wees die verskil
“Wees waaksaam! Staan vas in wat julle glo! Wees moedig! Wees sterk! Alles wat julle doen, moet in liefde geskied.” (1 Korintiërs 16:13-14)
Gedagte vir die dag: Gee van jouself
Gee iets van jouself weg: ʼn kosbare paar minute, ʼn paar rand, ʼn geskenk, klere, ʼn kuiertjie by iemand wat eensaam is, ʼn gebed, ʼn ondersteunende hand op iemand se skouer, ʼn oor wat luister.