Dit is veel meer as die totaal vir die winterseisoen van 2023. In dié drie maande-tydperk is 76 voorvalle aangemeld.
Lees meerAlles vir Maandag 8 April 2024
Huise in Vishoek-brand verwoes
‘n Brand het Sondag vier huise verwoes en grootskaalse skade is aan minstens vier ander aangerig in Vishoek, Kaapstad.
Noodlanding vir Boeing toe enjinkap afval
Dit is die jongste in ʼn rits veiligheidsvoorvalle waarby Boeing-vliegtuie betrokke is.
Waterkrisis in Potchefstroom weens ANC-laksheid
Groot gedeeltes van Potchefstroom was die afgelope naweek sonder water weens reuselekkasies in toevoerpype.
Zuma ís verkiesbaar, hou regspan vol
Oudpres. Jacob Zuma, lid van die MK-party, se appèlaansoek teen die Verkiesingskommissie se beslissing oor sy verkiesbaarheid is Maandag in die kieshof aangehoor.
Sama bevestig: NGV is onbekostigbaar
“Ongelukkig is dit byna seker dat minister Phaahla hom doof sal hou vir die ernstige besware wat aangeroer word deur dié hoogs gekwalifiseerde kenners.”
Stormweer: Só staan sake in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse regering het alle nodige hulpbronne gemobiliseer om die situasie in die nadraai van die afgelope naweek se stormweer te bestuur en geraakte inwoners te help.
Akustika-kamerkoor hou SA se naam hoog op internasionale verhoog
Maroela Media het met die Akustika Chamber Singers se dirigent, Christo Burger, gesels oor die internasionale erkenning wat die koor ontvang het.
Twis tussen ‘WildEarth’, MultiChoice duur voort
Dié besluit kom nadat die kanaal glo ʼn jaar lank, sonder enige sukses, probeer het om MultiChoice se geldelike ondersteuning in te win.
Hoftyd gemors terwyl amptenare ledig rondsit – DA
Volgens die DA tjaila baie hofpersoneel by die Pretoriase landdroshof al teen 10:00, al is landdroshofure van 09:00 tot 15:00.
Begrotingsbuksies in bokskryt
Die drie voertuie wat ons vergelyk is Suzuki se Fronx, Volkswagen se Polo en die Polo Vivo GT.
ToekomsVenster: Die bose is ’n werklikheid
Ons is inderdaad gewapen met die volle wapenrusting van God. Ons laat ons nie intimideer nie, maar word ook nie onvoorbereid gevang nie.
Duitsland, Nicaragua kruis swaarde in Internasionale Geregshof
Duitsland is as “pateties” uitgekryt omdat dié land humanitêre hulp aan Gaza verskaf terwyl hy ook militêre wapens en bystand aan Israel bied.
Drie soldate sterf in mortieraanval in DRK
Luidens ʼn verklaring van die SAOG is ʼn Suid-Afrikaanse soldaat ook dood toe die soldaat “behandeling vir gesondheidsprobleme in ʼn hospitaal in Goma” ondergaan het.
Luister: Rooksein herontdek studentejare, eie klank
“Vandat ons begin het, kon ons die Here se hand daarin sien,” voeg Renier by. “Dit was nooit iets wat ons self moes druk nie; dit was iets waaraan ons gehoorsaam moes wees.”
Bus met leerders slaan om op pad van atletiekbyeenkoms
Buiten vir twee onderwysers en die busbestuurder wat as ʼn voorsorgmaatreël na ʼn hospitaal in Kimberley vir X-strale geneem is, is niemand anders in die voorval beseer nie.
Woord: lanterfanter
“Moenie jou dae weg lanterfanter deur net televisie te kyk nie.” Ken jy die woord “lanterfanter”?
Strafregtelike klagte kom dalk oor toestand van Kakamas-skool
Die ondersoek dui daarop dat klas- en badkamers verwaarloos en vuil is, dat daar gevaarlike elektriese installasies is, dat ʼn elektriese sertifikaat van voldoening ontbreek en dat brandbestrydingstoerusting klaarblyklik nie in stand gehou word en jaarliks gediens word nie.
Oeps! Ma misgis stortseep vir olyfolie
“Die hoender proe soos seep!”
Pers atletiekbaan vir Spele in Parys
Die baan, wat altesame 21 000 m² groot is, is dalk perskleurig, maar dit is ook “groener” as ooit tevore aangesien dit met baie natuurlike materiaal vervaardig word.