“Hierdie gesondheidsmonster sal min doen om gesondheidsorgprobleme te takel, en eerder die bedryf blootstel aan staatskaping en misbruik.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "NGV"
NGV: ‘Laat LP’s eerste hul mediese fondse opgee’
Die Parmed-fonds, wat spesifiek vir parlementslede voorsiening maak, bied ook beter voordele as die topplanne van alle ander fondse.
‘NGV moet terug parlement toe’
Sakelui glo die wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering, in sy huidige formaat, is nie net onwerkbaar, onuitvoerbaar en onbekostigbaar nie, maar ook ongrondwetlik, op substantiewe sowel as prosedurele gronde.
NGV-wetsontwerp: ‘Parlement laat SA’ners in die steek’
“Indien die wetsontwerp soos hy tans is, ingestel word, sal dit ’n verwoestende uitwerking op die land se vermoë hê om gehalte-gesondheidsorg te lewer.”
NGV nou nóg ʼn tree nader aan wet
Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het Woensdag sy ANC-meerderheid gebruik om die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) onveranderd te aanvaar.
Solidariteit waarsku oor NGV-planne
In die aanmaning beklemtoon Solidariteit sy voorneme om die rolspelers in hulle persoonlike hoedanigheid aanspreeklik te hou indien daar met die NGV-proses voortgegaan word.
Druk lei glo tot uitstel van debat, stemmery oor NGV-wet
Die debat oor die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) is Woensdag ter elfder ure met ʼn week uitgestel.
Nie nodig vir paniek oor NGV – presidensie
Vincent Magwenya, woordvoerder van pres. Cyril Ramaphosa, sê die president teken nié voor die voet elke keer wanneer hy ʼn wetsontwerp ontvang nie.
Belangegroepe verwerp NGV by openbare verhoor
Dié organisasies verteenwoordig gesamentlik miljoene Suid-Afrikaners.
NGV: Planne om Ramaphosa, ministers regstreeks aanspreeklik te hou
Solidariteit het reeds pres. Cyril Ramaphosa en ministers Enoch Godongwana en Joe Phaahla in kennis gestel dat sou hulle onderneem om met die NGV voort te gaan, die organisasie ʼn kostebevel teen hulle sal versoek.
‘NGV sál gesondheidsorg in SA knak’
“Die finansiering daarvan sal tot hemelhoë belastingkoerse lei en mediese kundiges sal die land op groot skaal verlaat om uit die staat se ystergreep op die plaaslike gesondheidsektor te ontsnap.”
Die probleem met ingewikkelde stelsels
Die konsepwet oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) stel voor dat die gesondheidstelsel net nog meer gesentraliseer word as wat dit reeds is en alles ál verder vooruit beplan en bestuur word.
‘Staak eers openbare verhore oor NGV’
“Dit is onaanvaarbaar dat die Gautengse wetgewer nie behoorlike geleentheid aan die inwoners van dié provinsie gee om hul insette op só ’n gevaarlike wetsontwerp te lewer nie.”
Solidariteit sê oor ‘kranksinnige’ NGV
Suid-Afrikaners het reeds toegang tot gratis gesondheidsorg en die ware behoefte is dat hierdie openbare gesondheidsorgstelsel onderhou en verbeter moet word, sê die organisasie wat vandag sy inset oor die NGV in die Nasionale Raad van Provinsies sal lewer.
Medici hewig gekant teen NGV
Die teenkanting is so hewig dat talle gesondheidswerkers eerder landuit sal gaan as om in ʼn land te werk waar die NGV deur die huidige regering in werking gestel word.
Meer as R26 miljard reeds op NGV bestee
“Die staat wil met die NGV soos parasiete teer op die private gesondheidsorgstelsel aangesien sy eie infrastruktuur tans in ʼn algehele staat van verval verkeer.”
NGV gaan gesondheidsorg ‘maak of breek’
“In wese wil ons almal dieselfde ding hê – ʼn funksionele gesondheidsorgstelsel van gehalte wat binne bereik is vir almal.”
NGV ‘inherent gebrekkig’
Mediese fondse sê die voorgestelde wetsontwerp oor die nasionale gesondheidsversekering is inherent só gebrekkig dat dit landsburgers se grondwetlike reg op gesondheidsorg in gedrang sal bring. Dís hoekom:
Lesersbrief: NGV vanuit ʼn optometris se oogpunt
In beginsel, is dit ook my wens dat elke mens toegang tot die beste mediese sorg teen ʼn bekostigbare prys kan geniet, maar is die droom van die huidige voorgestelde NGV ten koste van ander landsburgers?
Staatsamptenare diep bekommerd oor voorgestelde NGV
Indien die nasionale gesondheidsversekering nie gehalte- mediese sorg kan lewer nie, is dit gedoem om te misluk, sê die Vereniging van Staatsamptenare.