Hierdie party is letterlik sy kaartjie tot vryheid en om eerlik te wees, is dit ʼn slim skuif – soortgelyk aan sy slinkse skuiwe om polities en geregtelik te oorleef.
Lees meerAlles deur die skrywer Eugene Brink
Die stad is gans die land
In menigte gevalle is die stad (of stede) die ganse land. Dis waar ʼn kritieke massa van hoëvlak-funksies byeengebring kan word. Andersyds kan hulle ook onderpresteer of heeltemal verval weens verskeie faktore.
Die staat hét geld vir dokters
Indien dokters nie hul diensjaar voltooi nie, kan hulle nie praktiseer nie. Kort voor lank gaan voornemende mediese studente hierdie gesogte professie vermy indien hierdie situasie voortduur.
Groot vraagtekens hang oor nuwe politieke rolspelers
Indien hierdie rolspelers ernstig is oor politieke verandering en groei, sal hulle meer as idealisme en veglus moet bied.
Ons verdien beter as Mbeki en die ANC
Terwyl Mbeki weliswaar die gewildste politieke figuur in die SRF-opname is, is hy bloot die beste lewende gesig van ANC-wanregering.
Kom ons praat oor die staat se onbevoegdheid
Terwyl hierdie gebrek aan verantwoordbaarheid en vermoë in die staat vele oorsake het (soos kaderontplooiing), het die regering daarin misluk om sy personeel voldoende op te lei en toe te rus om hul mandaat na te kom.
Ramaphosa en ander swak mans rig groot skade aan
Ramaphosa is egter nie die enigste swak man wat skade aanrig nie. Hy stel hulle ook aan in sy kabinet.
Wie gaan De Ruyter se Eskom-pos wil hê?
Ek verwag daarom nie dat enigiemand wat werklik in staat is – en ernstig is – om hierdie krisis op te los, vir hierdie pos sal aansoek doen nie. Nie ná wat als met De Ruyter gebeur het nie.
Parys-waterkrisis wys staat kan nie langer hulp weier
2023 beloof om nog ʼn jaar van toenemende oproer te wees weens die ANC se groeiende onvermoë om te regeer en die lewensbedreigende gevolge wat daaruit spruit.
Lang gras en slaggate: Wat het van verkiesingsbeloftes geword?
Vier maande gelede het ons aan ’n plaaslike verkiesing deelgeneem met die doel dat munisipale dienste en uitdagings voorkeur sal geniet.
Verkiesingslesse: EFF-radikalisme verwerp en ’n sege vir konsentrasie
Suid-Afrika se sesde plaaslike verkiesing is agter die rug en daar is inderdaad tekens dat die politieke landskap besig is om sekere veranderinge te toon.
As ons gaan stem, soek ons waarde
Weens die gebrek aan inligting oor prestasies en grootliks fier maar hol slagspreuke op plakkate, stem baie mense steeds vir partye waarmee hulle kultureel identifiseer.
Jou stem in verkiesings weeg swaarder as wat jy dink
Ipsos se eie navorsing wys etlike redes uit hoekom mense nie in die komende verkiesing wil stem nie. Dit wissel van ’n gebrek aan belangstelling in plaaslike verkiesings tot armoede en werkloosheid.
Munisipale skurke moet vir wangedrag boet
Die OG se bevindinge kan nie net keer op keer tot ’n voetnota versag word bloot omdat die gewone en grootliks uitgediende oplossings nie meer van toepassing is nie.
Eskom-herrie: Jy is streng, en dáárom ’n rassis!
Die rassismekaart is ’n maklike en desperate poging om aandag van onbevoegdheid en korrupsie af te lei.
Afrika is nie oop vir sake doen nie – en dis jammer
Maar om die skuld vir dit alles (veral die gebrekkige herstel) voor die deur van Covid-19 te plaas, sal misleidend wees.
Sien jou in die strate, Max
Max du Preez se onlangse ommekeer in Vrye Weekblad oor die noodsaak van ’n parallelle staat is kennelik laat, maar ten minste nie halfhartig nie.
Die regering en Covid-19: Onbekwaamheid, ongeërgdheid en skynheiligheid
Covid-19 het bestaande tendense versnel en ou bestaande waarhede oor die Suid-Afrikaanse regering en regerende party onthul, in plaas daarvan om nuwe tendense te skep.
Covid-19 kan die platteland laat herleef
Dit is ’n onweerlegbare feit dat snelle verstedeliking wêreldwyd en dus ook in Suid-Afrika plaasvind.
Verkiesingsbedrog: Tog seker nie in Amerika nie?
Saam met ander belangrike wetgewende en beleidskwessies moet die sekerheid en hervorming van die verkiesingstelsel in die toekoms deegliker onder die loep kom.