Die bestuurder het vir ʼn koei op die treinspoor gerem.
Lees meerAlles vir Donderdag 18 Maart 2021
Covid-19: WGO besorg oor situasie in Balkanstate, Sentraal-Europa
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het Donderdag gesê hy is “veral besorg” oor die Covid-19-situasie in die Balkanstate en Sentraal-Europa en gesê hospitalisering en sterftes is hier die hoogste in die wêreld.
Spa-skietery: Verdagte van agt moorde aangekla
Die motief vir die skietery is nog steeds nie bekend nie.
Voedselvergiftiging by Pta-hoërskool ondersoek
Sowat 203 leerders wat van die kos geëet het, het maagpyn gehad.
Geen brandweerwaens in Thabazimbi beskikbaar
Die instandhouding van dié voertuie is die verantwoordelikheid van die Waterberg-distriksmunisipaliteit.
Luister in 3 minute: Kommer oor ekonomiese herstel ná pandemie
Gerhard van Onselen verduidelik waarom Sakeliga kommentaar gelewer het op die padverkeerwysigingsontwerp. Hy plaas ook die kollig op ekonomiese herstel ná die Covid-19-pandemie en praat oor die jongste verbruikersvertroue-indeks.
ToekomsVenster: Fluit teen die wind
Hoe lank is die Here al met jou besig oor ’n koersverandering in jou lewe?
Borgtog vir man oor ‘moontlike kinderpornografie’
Die man is Woensdag op ʼn plaas buite Swellendam in hegtenis geneem.
AfriForum gaan Botswana help met vervolgingsaak
Die verdagte word ook verbind met ʼn hoëprofielsaak waarin AfriForum reeds die Botswana-regering verteenwoordig.
Beloning ná diewe 98 kalwers buit
“Jy is teen die grond. Jy is moedeloos verby,” sê die boer nadat hy R1 miljoen se kalwers kwyt is.
Wat het Zoeloekoning se begrafnis Eskom gekos?
“Mense steek al eeue lank ʼn kers aan om hulde aan hul dooies te bring. In Suid-Afrika skakel ons die elektrisiteit aan.”
#JongStemme: Onafhanklike kandidate die oplossing
Indien jy die sentiment deel dat jou stem nêrens meer tuis voel nie, óf jy besef dat jou tradisionele stem vir party X nie op munisipale vlak in jou direkte wyk ’n verskil sal maak nie, is dit tyd dat jy ’n onafhanklike kandidaat ondersteun, skryf Stefan Botha.
Kleiner salaris as jy 2 minute vroeër wegglip
Die werknemers het hul vertrektyd as 17:15 aangedui, alhoewel hulle die kantoor om 17:13 verlaat het.
Man via Facebook na huis gelok, beroof
“Ek het gehoor hoe ’n pistool oorgehaal word en toe voel ek iets kouds teen my nek.”
Pieter Malan moker Knights deurmekaar
Sy marathonbeurt is die hoogste telling nóg deur ’n Cobras-speler in die franchise-era en dit verbeter JP Duminy se vorige rekord van 260 lopies.
Annelien se kombuis: Sjokoladesmeer
Hierdie sjokoladesmeer het meer as een variasie en jy kan self besluit hoe luuks jy wil gaan met die sjokolade.
Heelwat krokodille by Bonnievale nog soek
Amptenare van CapeNature patrolleer steeds die gebied op soek na nog ontsnapte krokodille.
Polisie moet werk doen sonder dié meer as 5 000 voertuie
Meer as 4 000 polisievoertuie is tans stukkend.
Podlitiek: Koning dood, studente-nood en OB dalk uitgestoot
Podlitiek bespreek hierdie week die dood van koning Goodwill Zwelithini, die protesoptogte op universiteitskampusse landwyd, en die hangende vrae oor die openbare beskermer, Busisisiwe Mkhwebane.
Vakbond vra beskerming vir vier wat omstander glo skiet
Sapu sê dat politici en Suid-Afrikaanse burgers reeds besluit het dat die voorval een van polisiewreedheid was – selfs nog voor enige feite in ʼn hof gestel is.