Die jongste dokumente wat aan die DA verskaf is, het onthul dat Cele se assistent die minister en sy vrou op hul vlug na die Charles de Gaulle-lughawe vergesel en besigheidsklas gevlieg het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bheki Cele"
Cele ook by OB verkla oor reis na WB-toernooi
“Ons sal nie toelaat dat ministers staatsfondse tot hul eie voordeel en plesier misbruik nie, veral as in ag geneem word dat die SAPD reeds so onderbefonds is.”
Cele gelas om Ian Cameron nou om verskoning te vra
Cele het vroeër aangedui hy gaan die besluit op hersiening neem maar hy sal egter nou aan die opdrag gehoor moet gee.
‘Mnr. die president, jy mis die oorlog in jou eie agterplaas’
Nuwe navorsing het bevind die moordsyfer in Suid-Afrika het oor die afgelope dekade geleidelik toegeneem en was in die afgelope boekjaar die hoogste in twee dekades. Volgens Ian Cameron moet pres. Cyril Ramaphosa dus nader aan die huis kyk as hy iemand van “oorlogsmisdade” wil aankla.
Cele as polisieminister = ‘doodsvonnis vir burgerlikes’
Ian Cameron sê minister Bheki Cele weet eenvoudig nie meer hoe dit vir gewone Suid-Afrikaners is om in Suid-Afrika te lewe nie.
‘Cele het bloed aan sy hande’; ‘SA erger as oorlogsone’
“Trouens, dit is dalk selfs veiliger vir vroue en kinders om in die Oekraïense oorlogsone te gaan woon as wat dit is om in Suid-Afrika te woon,” sê Action Society.
Cele oortuig nie almal met plan vir trokke
Slegs 89 woorde van min. Bheki Cele se onlangse toespraak van 1 000 woorde aan die media was gewy aan ʼn “plan van aksie” om die toenemende aanvalle op vragmotors te stuit. Rise Mzanzi het gaan tel.
Cele ‘wys vinger’ terwyl trokke brand
“Suid-Afrika is duidelik in die greep van ʼn veiligheid- en sekuriteitskrisis en die mense wat gekies is om die krisis op te los is sonder ʼn plan en gee nie meer om nie.”
Cele waarsku betogers oor #NationalShutdown
Die regering het Suid-Afrikaners verseker dat “almal en hul eiendom beskerm sal word” tydens die betoging wat vir Maandag beplan word.
Misdaadgolf spoel oor SA: Cele se kop geëis
Die polisie se jongste misdaadstatistieke wys dat ʼn misdaadgolf oor die land spoel en dat Bheki Cele, minister van polisie, toenemend besig is om die stryd teen misdaad te verloor.
Hernude ondersoek na Cele verwelkom
“Bheki Cele moet gekeer word om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) dieper die afgrond in te sleep.”
Cele: Veiligheidsmaatreëls is getref vir dié naweek
Soveel as 48 000 mense sal na verwagting in die Moses Mabhida-stadion in Durban byeenkom waar pres. Cyril Ramaphosa ʼn sertifikaat van erkenning aan die Zoeloe-koning, Misuzulu Zulu Zwelithini, sal oorhandig.
‘Regering nie bereid om hand in sak te steek teen misdaad’
“Ons regering moet aktief begin om geld te bestee waar dit nodig is.”
Meer geld kom glo gou vir GPF’s
Bheki Cele, minister van polisie, het burgers wat reeds aktief in die stryd teen misdaad betrokke is, geloof en gesê geld sal binnekort beskikbaar wees om hul hand te sterk.
Syfers ʼn bewys van Cele se mislukking, sê DA
“As pres. Ramaphosa nog oor die veiligheid van Suid-Afrikaners besorg is, is die logiese stap om hom af te dank.”
‘Hou op lieg Cele en Sisulu’
“Minister Sisulu dit is ’n skande dat jy so kan lieg vir die res van die wêreld, seker net om aansien te probeer red en moontlik geld te spaar. Wanneer gewone mense in die land vermoor word, gee jy nie om nie.”
Cele in hof wanneer tiener verskyn
Minister Bheki Cele sal na verwagting die eerste hofverskyning van die tienerverdagte in die moord op landdros Romay van Rooyen Donderdag bywoon.
83 in een week in Wes-Kaap vermoor
“Uiterste geweld en brutaliteit teister hierdie provinsie,” sê minister Bheki Cele.
Cele moet waai, eis optoggangers
“Cele se mislukkings is veel meer as net nog ʼn verleentheid vir die ANC-regering. Sy mislukkings het die lewens, die waardigheid en die veiligheid van talle Suid-Afrikaners gekos.”
Cele maan teen boendoegeweld
Daar was die afgelope week verskeie gevalle van boendoegeregtigheid in die Sekhukhune-distrik wat die lewe van vier mense geëis het.