Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het laboratoriumtoetse uitgevoer wat die medikasie met 33 kindersterftes verbind het.
Lees meerAlles vir Maandag 10 Oktober 2022
Rooi ligte flikker oor agterstand in ortopediese operasies
Baie van die pasiënte wat vir operasies wag, is bejaard en leef met uiterste pyn, terwyl ander selfs hul werk verloor.
‘Onaanvaarbare werkstoestande’ vir weermaglede
Die weermag se verdedigingshoofkwartier in Erasmusrand, Pretoria, asook die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) in die Pretoriase middestad was reeds aan die begin van die jaar buite werking.
‘Wonderwerkie’ op pad vir glanspaar
Ná talle struikelblokke op hul swangerskapreis, word hulle volgende jaar ʼn pienkvoet ryker.
Lesotho se ‘rykste man’ wen verkiesing
Kiesers in Lesotho het Vrydag aan die parlementêre verkiesing in dié land deelgeneem.
ToekomsVenster: Om ’n leier te wees
Suid-Afrika het leiers nodig. Neem die mantel van leierskap nou op.
‘Skerp plaasveiligheid op’
ʼn Vlaag plaasaanvalle in Oktober het weer opnuut bewusmaking van veiligheid op plase en landelike gemeenskappe geskep.
Aardklop het behóórlik ge‘klop’
Vanjaar het Aardklop nie net weer in Pretoria opgewip nie, maar ook ’n lankverwagte terugkeer na sy Potchefstroom-tuiste gemaak én vir die eerste keer in Linden plaasgevind.
Jongste slagoffer van Ierse tragedie vyf jaar oud
Die meisie en haar pa, wat oorspronklik van Zimbabwe af is, was besig om ʼn verjaarsdagkoek vir haar ma te koop toe die vulstasie skielik ontplof het.
Groot drome vir voorste cannabisplaas
Hier word produkte geformuleer en geproduseer en ondersteuningsdienste, asook opleiding vir die cannabisbedryf verskaf.
Video: Groot vreugde toe paartjie op SA lughawe verloof raak
Ná baie seer en teleurstelling, is die verlowing ʼn ligpunt in die gesin se lewe.
Vroeë kinderontwikkeling sleutel tot SA se toekoms
Indien nuwe voorgestelde wetgewing goedgekeur word, sal kinders verplig wees om voor skool twee jaar vroeë kinderontwikkeling te ontvang.
Sassa-kontrak van miljoene was onregmatig – OB
Sassa het sowat R280 miljoen aan die tender bestee.
Krugerdag: Tien vinnige (én vreemde) feite oor Paul Kruger
Paul Kruger, wie se verjaarsdag op 10 Oktober gevier word, is ongetwyfeld een van die grootste name in Afrikanergeskiedenis. Maar wie was hierdie man werklik?
Rafael Nadal word pa
Die baba is in ʼn privaat kliniek in Spanje gebore.
Resep: Portobello-en-nierboontjiepastei
Bedien dié pastei saam met ’n kraakvars slaai en geniet dit saam met jou vriende en familie.
Trauma kelder SA’ners se geestesgesondheid
“Minstens een uit elke sewe Suid-Afrikaners sal ʼn traumatiese gebeurtenis in hul leeftyd ervaar.”
Bulls kyk nou vorentoe
Jake White sê die nederlaag van 21-35 was bitter teleurstellend en waarskynlik die span se vrotste vertoning in meer as ’n jaar, maar hoort tot die verlede.
Video: ʼn Regte egte sponskoek
“Dit lyk net té realisties!”
Paul Kruger se laaste boodskap aan sy volk
Sy laaste lewensjare sou hy in die vreemde slyt – ver van sy vaderland en sy volk. Oor een saak was hy heeltemal vasbeslote, naamlik dat hy nooit onder die Britse vlag sou woon nie.