Altesaam 10 000 troepe, onder wie ingenieurs en mediese personeel, is onmiddellik beskikbaar gestel om bystand te bied as deel van operasie Chariot.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Weermag"
Terreur in Mosambiek toenemend gestuit – SA weermaghoof
Die Suid-Afrikaanse Weermag behaal toenemend sukses in hul sendings in Afrika, maar die knap begroting skep wel uitdagings.
Verwaarloosde weermag kan SA duur kos
Die weermag is nie ʼn “prioriteit wat stemme wen nie”, maar die gebrekkige begroting beteken Suid-Afrika word toenemend kwesbaar op militêre gebied.
SA soldate in lokval in Kongo oorval
Minstens agt aanvallers en drie burgers is tydens ʼn skietgeveg dood.
Bejaarde gered van waterdood
Lede van die weermag is net betyds na ʼn rivier ontbied waar ʼn bejaarde vrou oënskynlik besig was om te verdrink.
‘Regering moet skuld vir soldaat se dood aanvaar’
Kpl. Tebogo Edwin Radebe is vroeër vandeesweek deur rebelle in Mosambiek doodgeskiet terwyl hy en ʼn groep soldate op ʼn helikopter gewag het.
Weermag sê oor omstrede bakkeryplan
Die produkte wat die bakkery produseer word aan weermagbasisse verkoop, terwyl die oortollige produkte by afsetpunte rondom die spesifieke basis verkoop word.
Vrae oor weermag se ‘bisarre’ bakkeryplan
Die weermag het verlede week sy sesde bakkery te midde van groot fanfare bekend gestel – maar wat presies die doel daarmee is, is onduidelik.
R7 miljoen se dagga in verlate trok gekry
Dit is nog nie duidelik waarom duisende kilogram dagga langs die pad agtergelaat is nie.
Weermag se rantsoene bederf
Die rantsoenpakke is glo bó die vereiste maksimum temperatuur gestoor.
Weermaglede glo omgekoop by grenspos
Dié weermaglede het glo omkoopgeld op dié grenspos aanvaar van diegene wat die land onwettig wil binnekom.
Organisasies gee helpende hand aan oud-weermaglede
“Ons glo dat militêre veterane erken moet word vir die bydrae wat hulle in die RSA se ontwikkeling gelewer het, manne en vroue wat opgeoffer het en ʼn prys betaal het.”
Soldate beseer toe militêre voertuig omslaan
Die SAMil 20 het na bewering van ’n brug afgetuimel.
Gesteelde weermagtrok vir bouwerk ingespan
Die gesteelde vragmotor was reeds met die nuwe eienaar se selfoonnommer en ʼn beskrywing van die soort onderneming wat dit bedryf, gemerk.
Nog ʼn soldaat vas wat motors glo oor grens smokkel
Dié weermaglid is een van sewe ander wat glo gesteelde motors tussen Suid-Afrika en Zimbabwe gesmokkel het.
Voortrekkermonument bied naweke gevul met pret
“Ons het piekniek hier kom hou en toe besluit ons wil bydra tot ons erfenis. Dit is toe dat ek met Danie Dreyer [die monument se terreinbestuurder] kontak gemaak het om vas te stel hoe ons hier kan help.”
‘Besope’ weermaglid in militêre hof gestraf
Die betrokke lid se rang is ná afloop van die voorval een kerf afgebring.
SANW: ‘Soldate ly gʼn honger’
Die weermag gee wel toe dat hy aanvanklik uitdagings beleef het met rantsoenpakke en die betaal van maaltydtoelae vir soldate.
Video: ‘Besope’ weermaglid nou soek
Die weermag het bevestig dat die man in die video een van sy lede is en sedert verlede maand sonder verlof afwesig is.
G’n borgtog vir soldate wat glo voertuie smokkel
Die weermaglede het glo met sindikate saamgewerk om voertuie oor die grens na Zimbabwe te smokkel.