Die EFF sê die afleggings by die parlement volg ʼn goed bewimpelde plan om die meeste Suid-Afrikaners arm te hou en die private sektor die kans te gee om sleutelfunksies by die regering oor te neem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "EFF"
Ras- en maskersage: eNCA kap terug na EFF
“Ons het bevind dat daar geen kwaadwillige bedoeling van die joernalis se kant was nie.”
EFF sleep Unisa hof toe
Unisa het in Januarie aangekondig hy wil die getal eerstejaarstudente met 20 000 sny.
Polisie moet wegbly van staatsrede – EFF
Die EFF beskuldig die regerende party daarvan dat hy ʼn “oppervlakkige obsessie met koloniale seremonie” het.
Nuuskommentaar: Politiek volg kultuur
Jy moet jouself afvra wat fout met die samelewing is as politici sulke wilde stellings oor ras kan maak sonder om enige bewyse te lewer – sonder enige bevraagtekening. Hoe het dit so normaal geword?
Boere gewaarsku teen EFF, ‘arbeidsinspekteurs’ wat plase betree
Verskeie voorvalle is reeds aangemeld waar lede van die EFF en mense wat hulself as arbeidsinspekteurs voorgedoen het, plase betree het en toegang tot plaaswerkers gekry het.
EFF verwerp uitspraak oor ‘rogue’-eenheid
Die EFF bestempel die uitspraak as “irrasioneel, ongrondwetlik en bowenal ʼn bedreiging vir nasionale veiligheid”.
Haatspraak-klag teen Malema oor “Kill the Boer”
AfriForum sê liedere wat geweld teen boere aanhits, word deur die EFF verromantiseer, terwyl plaasmoorde ’n werklikheid in die land is.
Uitspraak oor oproerige byeenkomste steun klagte teen EFF, BLF
Die VF Plus meen die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het nou geen rede om nie voort te gaan met vervolging teen Julius Malema en Andile Mngxitama wat politieke platforms in die land misbruik om haat en geweld te verkondig nie.
Grondwethof lewer uitspraak teen EFF oor betreding, aanhitsing
Die sakegroep Sakeliga verwelkom die uitspraak van die Grondwethof vandag, naamlik dat betreding ’n misdaad bly, in teenstelling met die aansprake van Julius Malema en die EFF.
Terreurklag teen Malema
Die organisasie sê die regering behoort korte mette te maak van die EFF-leier se gedrag en uitsprake.
EFF-lede op die rooi tapyt in parlement
Die betrokke EFF-lede het verlede jaar die minister van openbare ondernemings se begrotingsrede in die parlement ontwrig.
’n Ope brief aan Jack Markowitz
As iemand wat wil staan en preek oor wit voorreg, wil ek eers hoor en sien hoe jy beplan om die rykdom van jou eie familie te verdeel en hoe jy jou eie voordele gaan oorgee. Dan praat ons weer.
Brackenfell: Agt van EFF uit op waarskuwing
Die saak teen die lid van die publiek wat gedurende die betoging in hegtenis geneem is op aanklagte van aanhitsing is nie op die hofrol geplaas nie.
EFF wil polisielede en gesinne ‘in hul huise teiken’
Die vakbond Popcru sê Malema se opmerkings moedig direkte geweld teen polisiebeamptes aan.
Brackenfell: Metro wil skade aan munisipale eiendom van EFF verhaal
’n Brandweerwa is gedurende die betoging aan die brand gesteek, paaie en verkeersligte is beskadig en ’n stuk veld is aan die brand gesteek.
Agt betogers vas ná chaos in Brackenfell
Skade is gedurende die betoging aan polisievoertuie, private voertuie en ondernemings se vensters aangerig.
Brackenfell-optog: Kalmte gevra; polisie gereed
“Dit sal nie die laaste keer wees dat die EFF iets sal uitdink wat slegs ten doel het om ons land te verdeel op grond van doelbewuste anargie, rassisme en haat nie, en die SAPD en wetstoepassingsagentskappe moenie naïef wees oor wat in ons land afspeel nie.”
Brackenfell: EFF wil nie vergader oor griewe
“Hulle enigste oogmerk is om te intimideer en onderrig te ontwrig.”
EFF-LP verkla oor neerhalende opmerkings
Mazzone sê die DA vind dit ironies dat die EFF hom altyd oor rassisme uitlaat sonder om aandag aan rassisme in sy eie kamp te gee.