Dit was met stampe en met stote, maar die Springbokke is deur na die gróte.
Lees meerAlles vir Saterdag 21 Oktober 2023
Strubenkop-inwoners speel klaar met vandalisme
Die seeroog is vanoggend aanvanklik net wit geverf voordat daar besluit is om dit in die gees van die Wereldrugbybeker in te kleur met alles eg Suid-Afrikaans.
Manchester United in rou oor dood van sir Bobby
“Sir Bobby was ʼn held vir miljoene, nie net in Manchester of die Verenigde Koninkryk nie, maar waar ook al sokker regoor die wêreld gespeel word.
Proteas wys Bokke hoe dit gedoen word
Die Proteas-krieketspan het Engeland oortuigend in ʼn Wêreldbeker-wedstryd in Mumbai geklop.
Een sterf toe vliegtuig by Bram Fischer neerstort
Die ligte vliegtuig is glo vir opleiding gebruik.
WB-krieket: Sri Lanka knak vegtende Nederland
Maar moet vir geen oomblik dink dat die Nederlanders nie tot aan die einde geveg het nie.
Gesamentlike groenteprojek lewer eerste groente aan mark
Lebo Mosime het verlede jaar na AfriForum uitgereik. Sy het in daardie stadium suksesvol produkte aan die mark gelewer. Haar boerdery was egter te klein om ekonomies lewensvatbaar te wees.
Proteas slaan die bal dat die sweet spat
In ʼn warm en bedompige Mumbai het Heinrich Klaasen [109 van 67 balle] en Marco Jansen [75 van 42 balle] ʼn barshou teen Engeland gespeel.
Leerder sterf ná maagkrampe
Twee leerders aan ʼn laerskool aan die Wes-Rand het Vrydag in ʼn klas van maagkrampe gekla. Hulle het vroeër ʼn pakkie koekies geëet.
Foto’s: Stap kaalvoet in Riebeek-Kasteel
Bekroonde wyne en wêreldklas olywe maak nou wel hierdie hoekie van die Swartland spesiaal, maar glo my daar is hope ander redes waarom jy in die Riebeekvallei wil kom uithang.
Tien feite op die pad na ’n oplossing vir konflik tussen Israel en Palestyne
Die huidige konflik tussen Israel en die Palestyne, wat twee weke gelede begin het deur die bloedigste terreuraanval tot nog toe op Israeliese burgers en die mees koelbloedige aanslag op Jode sedert die Tweede Wêreldoorlog, dreig steeds om in ʼn breër streekskrisis te ontaard wat die reeds gespanne globale verhoudinge verder kan laat verswak.
Hollywood: Britney Spears maak skokonthulling oor Justin Timberlake; akteurs staak al 100 dae
In hierdie week se nuus uit Hollywood word Gwen Stefani ʼn Hollywood-ster ryker en die Europese MTV-toekennings word afgestel weens die Israel- en Gaza-oorlog.
Foto’s: Vakansieoord by Groot-Brakrivier onder water
Sommige van die oord se wooneenhede naby die rivier moes weens die vloedwater ontruim word. Besoekers in die woonwapark moes ook na hoërliggende dele skuif.
Foto’s: Geldwa in Pretoria opgeblaas
Twee veiligheidswagte en twee lede van die publiek is Vrydag vroegaand beseer toe transitorowers ʼn geldwa op Stormvoëlweg in Pretoria opgeblaas het.
Hamas laat twee gyselaars vry
Die Amerikaner Judith Tai Raanan en haar dogter Natalie Shoshana Raanan was teen Vrydagaand laat veilig terug in Israel.
Bokke gerat vir fisieke Engelse aanslag
“Ons hoor dat Engeland ons veral in die skrums en losgemale sal wil aanvat. Ons sal gereed wees vir enigiets,” het Pieter-Steph du Toit bevestig.
Australiese MotoGP: Binder eindig vierde
Die MotoGP is na Saterdag verskuif omdat kwaai wind vir Sondag voorspel word. Die
Sun City ploeg terug in gemeenskap
Sun City het onlangs honderde sitrusbome aangeplant en dit gebruik om jong mense in die landboubedryf op te lei.
Sewe ‘transitorowers’ aan Oos-Rand vasgetrek
Die owerhede het aanvanklik inligting ontvang dat die groep verdagtes ʼn man sou agtervolg het nadat hy ʼn bank besoek het.
Gholf: Suid-Afrikaanse vlag staan punt in die wind
Dis nie net die Springbokrugbyspan en nasionale krieketspan wat Saterdag in hul onderskeie Wêreldbeker-toernooie in die kollig gaan wees nie – op die gholfbaan het die Suid-Afrikaanse vlag ook hoog gewapper.