Volgens Kaapstad se burgemeester gaan die nuwe onkruidstroper ʼn groot rol speel om mettertyd die waterkwaliteit in die Zandvlei-vleiland te verbeter.
Lees meerAlles deur die skrywer Maroela-redaksie
Drawwers laat tekkies klap by Monument
Nagenoeg 1 000 atlete het laat November deelgeneem aan die Voortrekkermonument-halfmarathon in Pretoria.
Veiligheidswag by winkelsentrum doodgeskiet
Een van die verdagtes is ook tydens die oor-en-weer-skietery gewond.
Jhb-ma ontdek 11-jarige is besig om Rolls-Royce te ‘koop’
Nie net sommer enige Rolls nie – klein Kamogelo is op soek na die Phantom Billionaire Edition.
Gedig: Die veertjie
“En sy skrik vir die veertjie verras deur die antwoord wat so gou uit die hemel kon kom.”
Gedagte vir die dag: Hoe meet jy sukses?
Daar is soveel ander belangriker dinge wat ons eintlik behoort te evalueer.
MRK maak ‘ommekeer’ met rasseverslag aan VN
“Dié verslag verwelkom selfs ’n kwotastelsel en vra dan boonop ook vir nóg strenger toepassing van rassewette – so asof hulle eie gelykheidsverslag skielik nie meer bestaan nie.”
‘Ingryping nou nodig om tegniese resessie te voorkom’
Ekonome meen dringende ingryping is nodig om ʼn tegniese resessie in die land te voorkom.
Solidariteit waarsku oor NGV-planne
In die aanmaning beklemtoon Solidariteit sy voorneme om die rolspelers in hulle persoonlike hoedanigheid aanspreeklik te hou indien daar met die NGV-proses voortgegaan word.
Ongeluk eis drie matrikulante
Drie matrikulante van KwaZulu-Natal is Maandagoggend dood en drie ernstig beseer in ʼn motorongeluk ná ʼn “penne neer”-partytjie.
Twee nuwe spesies bosveldaronskelke in SA ontdek
Die ontdekking van dié twee nuwe spesies is veral merkwaardig omdat daar tot nou nog net een bosveldaronskelk (Stylochaeton natalense) in Suid-Afrika bekend was.
Lewenslank vir man wat Bellville-vrou vermoor
Volschenk is wreed in haar woonstel in die Seesig-woonstelgebou in Welgemoed in Bellville vermoor. Sy is herhaaldelik met ʼn mes gesteek voordat haar liggaam opgekap en in verskeie sakke versteek is.
Boekvoorlesing: ‘Inkommers’
Maroela Media-lesers kan vir die volgende paar weke na Su-an Müller-Marais, bekende stemkunstenaar, aktrise en aanbieder, se voorlesing van ‘Inkommers’ luister.
Vyf vas ná boendoe-geregtigheid lewe van sewe eis
“ʼn Verdagte is Maandag in hegtenis geneem nadat hy deur ʼn ooggetuie geïdentifiseer is. Hy het die polisie na nog vier verdagtes gelei.”
Eetstokkies toe die rede vir man se hoofpyn
Hy ly al maande lank en dokters het besluit om ʼn CT-skandering te doen, omdat die man nie ʼn idee gehad het wat fout kon wees nie.
Minder beurtkrag vandag
Die beurtkragskedule het oor die afgelope paar dae gereeld verander om onder meer Eskom se noodreserwes te help bestuur.
Gedagte vir die dag: Vóór jy in die bokskryt klim
Dit is dié mense wat weet dat die Here hulle baie liefhet” (Psalm 147:11).
97 paaie weer oop ná vloede in die Wes-Kaap
“Dit is ondanks die feit dat die nasionale regering geen bydrae gelewer het tot rampfinansiering nie, weens rampspoedige begrotingsbesnoeiings.”
Drankhandelaars verwerp tabakwetsontwerp
“Dit is onuitvoerbaar in die township-ekonomie, sal groot skade vir klein ondernemings veroorsaak, en die betrokke partye is nie behoorlik gekonsulteer nie.”
Sewe stropers in Pelgrimsrus betrap
Die karkasse sou na bewering aan onwettige mynwerkers in die gebied verskaf word.