ʼn Mens se hele wese moet betrokke wees in gebed – jou hele lewe, hart, geaardheid en gedagtes.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Binnelandse sake verloor 77 jaar se werksure in 5 jaar
“So hoekom gaan ure, met verbeterde internetverbindings, steeds verlore weens stelsels wat van lyn is? Trek amptenare die kragproppe uit?”
Nóg ʼn beskuldigde tot Fort Hare-korrupsiesaak bygevoeg
Die verdagtes word almal vervolg vir hul onderskeie beweerde rolle in ʼn web van korrupsie en selfverryking by die Universiteit van Fort Hare.
Prima klassieke musiek dié week in Pretoria
Die Atterbury-teater in Pretoria tree weer van 18 tot 21 April op as die gasheer vir die jaarlikse Atterbury Klassiek.
Brand by Du Toitskloof weer buite beheer
Daar is tans sewe brandbestrydingsvoertuie en bemanning op die toneel wat deur drie grondspanne van NCC Wildfires en CapeNature ondersteun word.
Gedig: Vlakvers
“Skurwelik vratsig, oordadig bemaanhaar, met weglê-snor-slagtande agter ʼn slordige bakkebaard.” Lees Hennie Nortjé se gedig oor vlakvarke.
Resep: Pampoenkoekies met karamel-vla-sous
Maak smullekker pampoenkoekies as bykos of nagereg.
Gedagte vir die dag: Sal God weer oordeel?
Sonde bring skeiding tussen die heilige God en sy volk of kerk.
Minister bevestig verval van watergehalte onder ANC
In 2022 is altesame 344 rioolaanlegte met kritieke probleme by 90 munisipaliteite geïdentifiseer – en byna niks is sedertdien daaraan gedoen nie.
Dokters wag steeds op plasing ondanks minister se versekering
“Dit het ʼn geweldige impak op die lewering van gesondheidsdienste, wat beide pasiënte en die mediese professionele persone, kwesbaar vir verswakkende fisieke en geestelike gesondheid laat.”
Op reis of oorsee? Registreer nóú vir spesiale stem
Intussen het die DA sy hofsaak om meer stemlokale oorsee beskikbaar te stel gewen.
Verdagte dood ná kitsbank-bomaanval in Vrystaat
Elf verdagtes het met ʼn onbekende bedrag geld te voet gevlug.
Resep: Boereworsrisotto
ʼn Risotto met ʼn kinkel.
Taai stryd wag op NSFAS-administrateur onder Nzimande
Pres. Cyril Ramaphosa het besluit om die wolf in skaapsklere te hou en Blade Nzimande nie die trekpas as minister van hoër onderwys, opleiding en innovering te gee nie, sê die DA.
Ambagslui ‘ysters’ wat wêreld se wiele laat draai
Die wêreld benodig vaardige en kundige ambagslui om die vinnig veranderende samelewing aan die gang te hou, sê Solidariteit. Hierdie “ysters” is die helde in ʼn proses van vooruitgang en met die #JouYster-kompetisie word spesifiek hulde aan Afrikaanse ambagslui gebring.
Gedagte vir die dag: Verenig in gebed
God is op soek na toegewyde en opregte mense om in sy diens te staan en te bid.
US-studente wil só 100 lewens red – elke jaar!
Hierdie Life Pod – ’n eerste van sy soort in Afrika – sal lewensondersteuning bied aan gewillige orgaanskenkers om hul organe lewensvatbaar te hou.
Sokkerwêreldbeker-saak weer uitgestel
Die saak hou verband met bewerings van bedrog ten bedrae van R47 miljoen, oor akkommodasie vir KwaZulu-Natalse polisiebeamptes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Gyselaarsdrama by vulstasie toe rowers toeslaan
ʼn Onbekende bedrag kontant is uit ʼn kluis op die perseel gesteel nadat die rowers twee verskillende toestelle laat ontplof het.
Twee laerskoolleerders sterf in busongeluk in Limpopo
Voorlopige verslae dui daarop dat die betrokke leerders van Potgietersrus Primary in Mokopane, Limpopo, was.