“Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie” (Psalm 118:1).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Manna en Kwartels vir die Gees"
Gedagte vir die dag: Jy kan nie neutraal teenoor Jesus staan nie
“En Símeon het hulle geseën en aan Maria, sy moeder, gesê: Kyk, hierdie Kind is bestemd tot ʼn val en ʼn opstanding van baie in Israel en tot ʼn teken wat weerspreek sal word” (Lukas 2:34).
Gedagte vir die dag: God gee nuwe lewe uit die dood
“ʼn Takkie sal uitspruit uit die stomp van Isai, ʼn loot uit sy wortels sal vrugte dra” (Jesaja 11:1).
Gedagte vir die dag: Die Woord ontbloot dwaling
Die Gees van God het mense gelei om sy gedagtes, sy wil, sy waarhede en sy hart se gesindheid in ons verstaanbare taal te verwoord.
Gedagte vir die dag: Selfs snags oordink ek u woord
Die nag is daar om te rus, sodat die mens weer vars die nuwe dag tegemoet gaan.
Gedagte vir die dag: Aan u beloftes hou ek vas
Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U.
Gedagte vir die dag: Die dwaasheid van afgodsdiens
“Afgode, ʼn mond het hulle, maar praat kan hulle nie; oë het hulle, maar sien kan hulle nie; ore het hulle, maar hoor kan hulle nie; hulle haal nie asem nie” (Psalm 135:16-17).
Gedagte vir die dag: Gelei deur die gees en nie gebind deur die wet
“Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagte vaslê.”
Gedagte vir die dag: Wat God besluit, doen Hy
“Die Here van die leërskare het gesweer en gesê: Waarlik, soos Ek gedink het, so gebeur dit; en soos Ek besluit het, kom dit tot stand” (Jesaja 14:24).
Gedagte vir die dag: Die bespotte koning is waarlik koning
“Toe trek hulle sy klere uit en werp ʼn rooi mantel om Hom; en hulle vleg ʼn kroon van dorings en sit dit op sy…
Gedagte vir die dag: Julle is briewe deur die Gees geskryf
“Dit is tog duidelik dat julle ʼn brief van Christus is, deur ons diens geskrywe, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op klip nie, maar op die harte van mense” (2 Korintiërs 3:3).
Gedagte vir die dag: Die Woord onderrig ons in waarheid
“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek” (2 Timoteus 3:16).