“Die melanoomgroepkankers is van die gevaarlikste kankers in die wêreld en gram vir gram die aggressiefste.”
Lees meerAlles vir Saterdag 2 September 2023
Wêreldbeker: Het All Blacks voete van klei?
Dit sal dwaas van enige rugbykenner wees om ʼn All Black-rugbyspan te onderskat, maar niemand sal hom of haar skeef aankyk as daar voorspel word dat die Nieu-Seelanders reeds in die kwarteindronde van vanjaar se Wêreldbekertoernooi in Frankryk uitgeskakel kan word nie.
Proud Boys-leier kry 17 jaar tronkstraf
Joe Biggs, Florida-leier van die groep, is een van vyf Proud Boys-lede wat vroeër vanjaar skuldig bevind is aan sameswering om oudpres. Donald Trump met geweld aan bewind te hou.
‘ANC sal 2024-verkiesing wen’ – Ramaphosa
“Die meerderheid mense wat nog altyd vir die ANC gestem het, sien die ANC steeds as die enigste voertuig vir die transformasieproses in die land, om dit te konsolideer en beter te maak.”
‘Ons het vier jaar hiervoor gewerk’ – Nienaber
Springbok-afrigter Jacques Nienaber glo dat sy span baie hard gewerk het; dit is tyd vir die Wêreldbekertoernooi om te begin.
Jhb-tragedie: DNS-toetse sal slagoffers help uitken
Die dodetal van ’n brand wat ’n Johannesburgse gebou in Marshalltown verswelg het, het tot 76 gestyg.
Begin jou eie gesondheid- of welstandsonderneming
Dink jy daaraan om jou eie besigheid in gesondheid, welstand of skoonheid te begin? Loer gerus na Global Wellness Enterprises se wye reeks besigheidspakkette.
Video: Arnold gesels met Hennie en Henning
Maroela Media het saam met Arnold Geerdts die insette van twee rugbykenners gekry wat weet wat dit verg om ʼn Wêreldbeker-wennersmedalje vas te hou.
Die lekker én die sleg: Dít moet jy weet voor jy emigreer
’n Terapeut sê dit is uiters belangrik dat Suid-Afrikaanse emigrante én hul geliefdes hulle emosioneel voorberei op die emosies wat voor én na daardie vlug na elders soms die oorhand kan kry.
Met dapper en stapper deur Darling se strate
Daar is ʼn skatkis opgesluit in dié dorpie aan die Weskus. Kom stap saam deur Darling se strate.
Man tronk toe wat pensioenaris verwurg
Die bure het die volgende dag agtergekom dat die een deur van Sophie Miles se huis oop was.
Novak wen wéér ná ʼn tweestelagterstand
“Dit is eintlik ongelooflik. Dit is amper 02:00 en baie mense is steeds hier om die wedstryd te volg… Laslo verdien ʼn groot klop op die skouer vir die wyse waarop hy gespeel het.”
Twee dood toe vragmotor in ongelukstoneel inploeg
‘n Polisiebeampte en ’n operateur van ’n insleepdiens het tydens dié sekondêre ongeluk omgekom terwyl ons paramedikus ernstige beserings opgedoen het en na die hospitaal gehaas is.
Vroue-krieket: Proteas se T20-span verloor met laaste bal teen Pakistan
Die Proteas, wat in Februarie vanjaar op Nuweland in die eindstryd van die Wêreldbekertoernooi deur Australië geklop is, moet hul kaarte herskommel sonder ʼn rits van hul staatmakers.
ANC-EFF-koalisie ‘sal SA se ondergang beteken’ – opname
Kiesers in die Wes-Kaap is egter ook nie heeltemal oortuig daarvan dat die DA al die land se probleme kan oplos nie.
Proteas moet daai ‘verroeste’ litte spoedig loskry
Ná die eerste twee T20-wedstryde teen Australië lyk dit nie of die Proteas die kolwers óf die boulers het om met die besoekers in die reeks saam te gesels nie.
Hollywood: Meg Ryan terug ná 14 jaar; klagte teen Rammstein-sanger laat vaar
In dié week se nuus uit Hollywood keer Meg Ryan terug na romkoms, polisie laat vaar hul klagtes teen Rammstein se voorsanger, Till Lindemann, en Taylor Swift kondig “Eras”-fliek aan.
Mafe betwis psigiatriese verslae
Zandile Mafe is verward oor waarom daar gesê word dat hy nie in staat is om hofprosedures te volg en te begryp nie.
Gholf: Fitzpatrick-broers bult hul spiere
Die Engelse gholfspeler Matt Fitzpatrick het Vrydag by Crans-sur-Sierre in Switserland nie net ʼn groot verjaardaggeskenk vir homself losgespeel nie.
Verdagte steeds soek na roof by Mediclinic Durbanville
Die verdagte was gewapen, maar ’n ooggetuie het later vasgestel dat dit ’n speelgoedgeweer (BB gun) was.