Owerhede vermoed dat die gebou deur misdaadsindikate gekaap is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jhb-brand"
Jhb-tragedie ʼn ‘tikkende tydbom’
“Die kaping van geboue en eiendomme het onaanvaarbare vlakke bereik. Boonop gebeur dit ten aanskoue van wetstoepassingsowerhede en sommige grootkoppe in die regering.”
‘Ons dienste is gratis,’ sê departement oor slenter by lykshuis
Die Gautengse departement van gesondheid het deur middel van berigte verneem van bewerings dat sommige van die familielede van die slagoffers van die Johannesburgse brandramp R700 moes betaal om hul geliefdes se liggame by die lykshuis te kry.
Kommissie sal Jhb-brand ondersoek
“Die kommissie sal die voorkoms van gekaapte geboue in Johannesburg ondersoek; wat presies die dodelike brand in Marshalltown veroorsaak het; en wie verantwoordelik is vir hierdie tragedie.”
Jhb-brand: Nadoodse ondersoeke afgehandel
Die regering doen ʼn beroep op familielede van die 62 onidentifiseerbare liggame om by die FOD lykshuis in Diepkloof aan te klop om te help met die proses van identifikasie wat DNS-toetse insluit.
Dodetal van Jhb-brand nou op 77
“Namate meer gesinne na vore kom om hul geliefdes wat moontlik in die brandvoorval omgekom het, aan te meld, kan ek bevestig dat patoloë teen Saterdagaand reeds 58 nadoodse ondersoeke afgehandel het en dat daar slegs 16 oor was om Sondag af te handel.”
Jhb-tragedie: Oorlewendes maak harte oop
“Ek het probeer teruggaan om haar te kry, maar die ingang van die gebou was aan die brand en mense het my gekeer om deur te gaan,” het Time met trane in sy oë gesê.
Jhb-tragedie: DNS-toetse sal slagoffers help uitken
Die dodetal van ’n brand wat ’n Johannesburgse gebou in Marshalltown verswelg het, het tot 76 gestyg.
Brand in Jhb ‘apartheid se skuld’
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling, sê apartheid moet die skuld kry vir die brand by ʼn Johannesburgse gebou wat die lewe van minstens 74 mense geëis het.
Regering kan nie onskuldig pleit oor Jhb-tragedie
“Ek waarsku die Stad Johannesburg al vir meer as drie jaar oor die gevare wat gekaapte geboue vir die mense inhou wat daarin woon.”
Jhb-tragedie ‘wekroep oor behuising’ – Ramaphosa
Die brand word as een van die dodelikste enige plek ter wêreld die afgelope jaar bestempel.
Jhb-brand: Oorlewendes in nabygeleë geboue gehuisves
“Ons het ooreengekom dat ons nie mense op grond van hul burgerskap sal hanteer nie. In hierdie stadium sal ons humanitêre bystand lewer aan enigiemand wat deur die tragedie geraak is.”
Meegevoel betuig vir slagoffers van Jhb-brand
“Ons hoop dat die nooddienste in Johannesburg vinnig sal werk om verdere lewensverlies te voorkom en vertroosting te bring vir diegene wat geraak word deur die tragedie.”
Dodetal in Jhb-brand styg verder
Die brand is geblus en nooddienswerkers het met opruimingsoperasies begin.
63 al dood na Jhb-gebou brand
“Ons het nou al 52 liggame in die puin gekry en 43 mense het geringe beserings opgedoen,” sê Mulaudzi.
Talle dood na gebou in Johannesburg brand
Brandbestryders en nooddienspersoneel is omstreeks 01:30 na die toneel op die hoek van Albert- en Delversstraat in die Johannesburgse middestad ontbied.