Jacques Nienaber het ses voorspelers en twee agterspelers op die plaasvervangersbank vir die Springbokke se openingswedstryd van die Wêreldbeker-toernooi gekies.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 September 2023
‘Ons dienste is gratis,’ sê departement oor slenter by lykshuis
Die Gautengse departement van gesondheid het deur middel van berigte verneem van bewerings dat sommige van die familielede van die slagoffers van die Johannesburgse brandramp R700 moes betaal om hul geliefdes se liggame by die lykshuis te kry.
Karpowership gee wildplaas om druk te verminder
“Die hawe by Richardsbaai skep unieke omstandighede waar dié aktiewe nywerheidshawe, wat grootliks vir steenkooluitvoer gebruik word, in ʼn riviermond funksioneer.”
Listeriose: Kenners vra optrede om uitbreking te voorkom
Die navorsingspan beveel aan dat die regering, in samewerking met bedryfsvennote, streng voedselveiligheidsmaatreëls by abattoirs en verwerkingsaanlegte instel om die besmetting met die bakterie te verminder en die moontlikheid van nog ʼn listeriose-uitbreking te verminder.
Slim vang sy baas met gekaapte voertuig by polisiestasie
“ʼn Lid by die gemeenskapsdienssentrum het die voertuig gewaar. Die persoon het agterdogtig geraak oor die insittendes wat steeds in die geparkeerde voertuig bly sit het.”
Chevonne se saak ‘wekroep aan ander’ – Action Society
Chevonne Rusch se ma, Rochelle Botha, het vandag haar plek in die getuiebank ingeneem en haar kruisondervraging duur môre (Donderdag) voort.
Kyk: Bok-video’s trek trane
ʼn Reeks video’s wat die Springbok-rugbyspan die afgelope paar dae in die aanloop tot die Wêreldbeker-rugbytoernooi gedeel het, het sommige ondersteuners ʼn traan laat pink.
Gedenkmuur by Voortrekkermonument sal brawe brakke vereer
Die Savannah Bond van Veterane gaan ʼn spesiale gedenkmuur oprig om hulde te bring aan die brawe vierpotiges wat tydens die Bosoorlog gesterf het.
Leon Schuster tuis; bankvas agter ‘Bokmasjien’
Suid-Afrika se gunstelinggrapjas, Leon Schuster, is eindelik tuis nadat hy ʼn reuse-rugoperasie vroeg in Augustus moes ondergaan.
Posbank se ‘uitdagings’ met Sassa opgeklaar, maar…
Hoewel die “tegniese uitdagings” wat Posbank vandeesweek ervaar het, opgeklaar is, gaan nie alle Sassa-begunstigdes egter dadelik toegang tot hul geld hê nie.
Solidariteit vies oor ‘intimidasie van onderwysers’
Die adjunkminister van onderwys het vandeesweek tydens ʼn vraesessie gesê indien die meerderheid leerders in ʼn skool Afrikaanssprekend is, ʼn Engelssprekende leerder nie weggewys kan word nie. Die Solidariteit Onderwysernetwerk meen dié uitlating skep die verwagting by leerders dat hulle by Afrikaanse skole kan opdaag en onderrig in Engels kan verwag.
Sakpaswenke as skoonheidsinkopies die beursie knou
Die maandelikse besoek aan ons naaste apteek begin dikwels met die soektog na “slegs een of twee” items en eindig met nóg ʼn onnodige lipglans of naellak.
ToekomsVenster: ’n Noodkreet van tieners
As dit nie goed gaan met ons kinders nie, gaan dit nie goed met ons nie – ook nie met ons land nie, ook nie met die kerk as sigbare verteenwoordiger van die Koninkryk op aarde nie.
Foto’s: Studente woeker vir Wollies-diereskuiling
“Te danke aan Mielies samel ons hierdie jaar skenkings vir Wollies-diereskuiling in.”
Horner weet Red Bull sal nie altyd F1-septer swaai
“Een of ander tyd gaan iemand ons klop; dit is een van sport se onvermydelikhede. Ons moet net sorg dat dit nie in die afsienbare toekoms gebeur nie.”
Dié leser wen skaapwolpantoffels vir oupa en ouma
Ouma en Oupadag word vanjaar op 10 September gevier – onthou om hulle te bederf! Vir die geleentheid wou Slaapstad een gelukkige Maroela-leser vanjaar met twee stelle skaapwolpantoffels bederf om vir sy of haar oupa en ouma te gee.
Tshwane-varsproduktemark gou uit metro se hande
Goedkeuring is toegestaan vir die varsproduktemark om as ʼn instelling op sy eie bestuur te word en nie meer deur die Tshwane-metro nie – ʼn stap wat verwelkom word.
Brittanje wil Wagner tot terreurgroep laat verklaar
Die voorgenome Britse verbod op die Wagner-huursoldaatgroep sal dit op gelyke voet met die Islamitiese Staat en Al-Kaïda plaas.
Bavuma nie bewus van De Kock se uittreeplanne
“Hy is ʼn ongelooflike talentvolle speler en sy afwesigheid gaan ʼn groot verlies vir Suid-Afrikaanse krieket wees – veral op die eendagkrieketverhoog.”
G20-beraad: Wie is in Indië, en wie nie
“Wie daar gaan wees en wie nié daar gaan wees nie sê meer oor die huidige globale magstryd as dit wat by die beraad self bespreek gaan word.”