Ouma en Oupadag word vanjaar op 10 September gevier – onthou om hulle te bederf! Vir die geleentheid wou Slaapstad een gelukkige Maroela-leser vanjaar met twee stelle skaapwolpantoffels bederf om vir sy of haar oupa en ouma te gee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Slaapstad"
Wen: Bederf ouma en oupa met ʼn paar skaapwolpantoffels
Jy staan die kans om die ouma en oupa in jou familie te bederf met die lekkerste paar skaapwolpantoffels!