“Ondanks omvattende ondersoeke kon die eienaar van die goudstawe nie geïdentifiseer word nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 29 Augustus 2023
Griekeland-brand ‘grootste veldbrand ooit in EU’
Meer as 810 km² het reeds gebrand.
Openbare geweld breek uit ná stamhoof se moord
Altesaam 39 persone is reeds in hegtenis geneem op aanklag van, onder andere, openbare geweld.
Zimbabwe se opposisie eis nuwe verkiesing
Zimbabwe se hoofopposisieparty het Dinsdag ʼn nuwe verkiesing versoek ná sy presidensiële kandidaat die verkiesing teen Emmerson Mnangagwa tydens ʼn “gebrekkige, onwettige stemmery” verloor het.
Gauteng-misdaadstatistiek: Ernstige misdaadsyfer skiet die hoogte in
“Die VF Plus het reeds verskeie kere die Gautengse polisiekommissaris gewaarsku dat die misdaadsyfer alleenlik sal daal wanneer polisiekantore van genoeg hulpbronne voorsien word om polisielede in staat te stel om hul werk suksesvol af te handel.”
Vullistrokke brand in Pretoria
“Dit is nie meer ʼn arbeidsdispuut nie. Hierdie is ʼn kriminele aanval op groot skaal.”
Verbruikersake: Pasop hiervoor as jy ’n kontrak teken
Jy het regte wanneer jy ʼn kontrak teken, maar onthou voorkoming is beter as genesing.
Ontmoet Myrtle: Die moeder van Atteridgeville
Atteridge was in 1939 die eerste vrou wat die posisie van adjunk-burgermeester van Pretoria beklee het.
Renault se nuwe Captur beïndruk
Renault se Captur was nog nooit uiters gewild in Suid-Afrika nie, maar die nuwe Captur is ʼn fantastiese ryding.
God, my baba en ek
Stuur dus soms sommer ʼn boodskap en vra of daar spesifieke sake is waarvoor jy mag bid? Oorlaaide ouers sal dit waarskynlik baie verwelkom.
‘Geen kandidaat geskik as nuwe OB’
Die waarnemende Openbare Beskermer, adv. Kholeka Gcaleka, is die verkose kandidaat van die ad hoc-komitee.
Veeskool bekyk bulle van nader
Vanjaar gaan 25 plaaslike en internasionale sprekers hul kennis met opkomende en gevestigde kommersiële en stoetprodusente, asook ander belangstellendes deel.
ToekomsVenster: God se mag en grootheid
Voltooi byvoorbeeld hierdie sin: “Wanneer ek die erediens bywoon beleef ek…”
Verhoed rampe op landbou-toerusting
Binne-in die enjin van ʼn selfaangedrewe stroper kom hitte, suurstof en brandstof byeen, wat dit ʼn ideale brandpunt maak.
Kommer oor toenemende geweldsmisdaad in Umhlanga
“Kwessies van ongemagtigde besigheidshandel, roekelose padgedrag en die kommerwekkende toename in vuurwapenverwante voorvalle het ʼn atmosfeer van wetteloosheid geskep wat ongekende vlakke in Umhlanga bereik het,” sê Bollman.
NatGeo-reeks plaas kollig op SA-megabrug
Alhoewel Daniel Ashville die wêreld al platgereis het, is dit Suid-Afrika se gasvrye mense, beeldskone uitsigte en heerlike kos wat uiteindelik sy hart verower het.
Oudafrigter brom oor Bokke se bankkrag
“Sewe voorspelers op die plaasvervangersbank; is jy ernstig? Wêreldrugby moet sy stem hieroor laat hoor.”
Nuwe herrie oor Franse skole se verbod op abaja-rokke
Die Franse regering se besluit om skoolmeisies te verbied om abaja-rokke – lang, vloeiende rokke van Midde-Oosterse oorsprong – te dra, het ʼn nuwe debat oor die land se sekulêre wetgewing en die behandeling van die Moslem-minderheid veroorsaak.
Bokke is gunsteling met luislang-wedstrydplan
As al hierdie dinge reg val, is dit nie vergesog dat Siya Kolisi weer op 28 Oktober in Parys daardie trofee omhoog sal hou nie. Lees hier hoe vanjaar se Wêreldbekerstryd waarskynlik sal verloop.
Beurtkrag op na fase 4
Dié patroon sal hom nou daagliks tot verdere kennisgewing herhaal.