Vanjaar gaan 25 plaaslike en internasionale sprekers hul kennis met opkomende en gevestigde kommersiële en stoetprodusente, asook ander belangstellendes deel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Aldam Veeskool"
Bestuur jou somerweiding met ʼn bierblikkie
Hy sê daar is ʼn omgekeerde eweredigheid tussen die gehalte en die volume gras in jou kampe.
Veeskool bring wêreldkennis na SA boere
Tydens hierdie elite-geleentheid word vooraanstaande internasionale en plaaslike kenners genooi om die jongste praktyke, tegnologieë, nuus en navorsing oor die veebedryf met boere te deel.