“Daar is geen beleggers wat die land in hordes verlaat nie. Dit is kommersiële transaksies waarna maatskappye kyk. Een maatskappy onttrek, ʼn ander een kom in.”
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Mei 2024
Hof hoor Zuma-verkiesingsaak aan
Verkiesingsowerhede voer aan dat die politikus verbied moet word om aan die verkiesing deel te neem weens ʼn skuldigbevinding in 2021 oor minagting van die hof. Die hof moet oor die saak besluit ná die kieshof in April ten gunste van Zuma beslis het.
Resep-video: Moedersdag-kolwyntjieruiker
Bederf jou ma hierdie Moedersdag met ʼn tuisgemaakte eetbare ruiker.
Ondersoek na ds. Liezel-moord duur voort
“Ons sal nie toelaat dat Liezel se saak saam met Werner sterf nie. Ons sal vir haar familie bly baklei totdat hulle die antwoorde kry waarvoor hulle al sedert 2021 wag.”
Nersa bevestig: Eskom verbrand diesel teen ‘kommerwekkende koers’
“Hulle plaas druk op Eskom om meer diesel te verbrand en die ligte ten alle koste aan te hou om die publiek te mislei dat Eskom beurtkrag oorkom het.”
Dodetal styg verder in George-tragedie
Die dodetal is Vrydagmiddag na 12 aangepas ná ʼn gebou in George ineengestort het.
Pa en ma pak skuld op mekaar ná 2-jarige se dood
ʼn Pa van Alberton, wat onder meer van die moord en verkragting van sy tweejarige dogtertjie tereg staan, wil die hof oortuig hy het geen aandeel in haar dood gehad nie.
SA Jagters reageer op bewerings teen polisiekaptein
‘Du Toit was nog nooit ʼn lid van SA Jagters se raad nie, maar ʼn gewone bestuurslid van die Namakwa-tak op Springbok, waar hy ook die bewaringskoördineerder is.’
ToekomsVenster: Die Boodskap van die Bybel
Die Gees sluit die Woord van die Here vir ons oop en help ons om dit beter te verstaan.
Vunipola kry waarskuwing by rugbyunie
“Daar is aan Billy verduidelik dat sulke optrede as ʼn senior en gerespekteerde speler moontlik die spel as geheel in oneer kan bring.”
Gems-uitlating net nóg ʼn ‘NGV-leuen’
“Onder die NGV is ons almal kniediep in die moeilikheid – ongelukkig Gems-lede ook.”
Negejarige vermoor glo skoolseun ná rusie
Die seuns het pas teruggekom van die skool af en was nog in hul skoolklere toe die voorval plaasgevind het.
Marco en Ruan terug op Loftus
Die Pretorianers het tans 51 punte op die amptelike punteleer, terwyl Glasgow Warriors (58 punte) tans die algehele voorlopers is.
Hoogste hof verwerp aansoek om verkiesingsrooster te wysig
Die Konstitusionele Hof het Vrydag die aansoek van politieke partye dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sy verkiesingsrooster moet aanpas, van die hand gewys.
Formidabele regsbrein: Huldeblyke ná regter Yvonne Mokgoro sterf
Die afgetrede regter was verlede jaar in ʼn motorongeluk en is daarna baie lank gehospitaliseer.
Resensie: ‘Baby Reindeer’ onthuts; het miljoene aan’t gons
‘Baby Reindeer’ is geskoei op ʼn nare ware verhaal en het werklik met Richard Gadd, wat die rol van Donny speel, gebeur.
Kiwi-kaanse skoonheid Mej. Nieu-Seeland gekroon
“Ek is verby trots op wat ons die afgelope vyf maande bereik het. Ek is opgewonde om te sien wat die toekoms inhou.”
Parlement-brand: Bouwerk begin amper; verwagte koste styg reeds
Kunstenaarsvoorstellings van hoe die nuwe parlementsgebou gaan lyk, is ook bekend gemaak.
Geenvlieg-sone oor George-ramptoneel
Die LUR vir gesondheid in die Wes-Kaap vergesel Vrydag die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla, op ʼn besoek aan die ramptoneel, waarna hulle ook van die slagoffers in hospitale sal gaan besoek.
Dieretuin verf honde om soos pandas te lyk
Alhoewel hulle baie soos pandas gelyk het, het besoekers vreemde gedrag opgemerk, soos dat hulle hul koppe heen en weer skud.