Zuma was nie in die hof toe die verhoordatum bekend gemaak is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jacob Zuma"
Zondo eis tronkstraf vir Zuma
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping het Maandag ʼn dringende aansoek by die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika ingedien waarin die hof versoek word dat oudpres. Jacob Zuma skuldig bevind moet word aan minagting van die hof.
Laat Cele self betaal vir Nkandla-kuier – DA
Die amptelike opposisie sê daar kan nie van Suid-Afrikaanse belastingbetalers verwag word om die rekening te betaal vir die ANC se nimmereindigende interne melodramas nie.
Cele oor tee by JZ – ‘Dit was net water’
Die DA wil hê dat die parlementêre etiekkomitee Cele se gedrag ondersoek.
VF Plus vra of Ramaphosa amnestie vir Zuma oorweeg
Dr. Pieter Groenewald het reguit aan pres. Cyril Ramaphosa gevra of hy amnestie vir Zuma sou oorweeg indien tronkstraf ʼn werklikheid word.
Zuma vaar uit teen regbank
Volgens Zuma is die Zondo-kommissie op die been gebring om hom uit sy amp te verwyder en versprei hoofregter Zondo politieke propaganda.
Stuur Zuma tronk toe – Zondo
“Wat Zuma gedoen het, is baie ernstig.”
Só lyk Zondo-kommissie se vrae aan Zuma
Die DA het intussen gevra dat Zuma krimineel aangekla moet word.
Lasbrief ten spyt, Zuma gaan nié verskyn
Zuma se regspan het Maandag ʼn brief uitgestuur kort voor die oudpresident voor die Zondo-kommissie van ondersoek moes verskyn.
Zuma en Zondo: Hoekom Maandagoggend so belangrik is
Oudpres. Jacob Zuma moet Maandagoggend om tienuur voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping verskyn, en groot onsekerheid heers oor of hy die hofuitspraak wat hom verplig om dit te doen, gaan gehoorsaam.
Rooi ligte flits oor Zuma en polisie
Die land hou asem op oor die moontlikhede van botsing en selfs geweld eersdaags by Nkandla.
ANC-takke in KZN steun beleërde Zuma, Magashule
Dié wat vir Ace Magashule en Jacob Zuma vervolg, wil kwansuis die ANC “tot op die grond afbrand”.
DA wil weet wie betaal vir Nkandla-teepartytjie
Oudpres. Jacob Zuma en die EFF-leier het Vrydag vir ʼn koppie tee by die Nkandla-opstal vergader.
‘Los hom uit’, sê Magashule oor Zuma
“Los hom uit. Wat is die probleem?” wou ‘n duidelik geïrriteerde Magashule weet nadat joernaliste hom Woensdag in Soweto oor Zuma se optrede uitgevra het.
‘Zuma beskou homself verhewe bo wet’ – Zondo
Oudpres. Jacob Zuma voer aanvalle teen die kommissie asook sy voorsitter se integriteit, sê die kommissie van ondersoek na staatskaping.
Zondo kan ‘gʼn samewerking meer van mý verwag’ – Zuma
Oudpres. Jacob Zuma sê hy is gereed om tronk toe te gaan – nes in die apartheidstyd – om vir sy grondwetlike regte te stry.
‘Zuma wil na Rusland vlug’ – Mashaba
Mashaba het van “verskeie bronne” verneem dat Zuma landuit wil vlug sodat hy nie voor die Zondo-kommissie hoef te getuig nie.
Hof verplig Zuma om voor Zondo-kommissie te verskyn
“Die speletjie is nou verby vir Zuma. Indien hy nie vir sy getuienis verskyn nie, moet hy in hegtenis geneem word.”
Saak teen Zuma, Thales kan nou voortgaan
“Die NVG verwelkom die besluit. Ons sien uit na die strafregtelike verhoor.”
Zuma gaan nié voor Zondo verskyn
Die 78-jarige Zuma speel sedert 2018 kat en muis met die kommissie wat staatskaping moet ondersoek.