“Hy was ʼn ware held, ʼn lojale kameraad en ʼn toegewyde beampte.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 November 2023
Barmhartige samaritane sit kapers agterna
Barmhartige samaritane het gou gereageer om ʼn sakevrou, ʼn kleremaker van Odendaalsrus in die Vrystaat, te hulp te snel.
R200 miljard verlore weens Eskom, Transnet
Met Eskom se skuldverligtingskema as rigsnoer, waar ʼn verstommende R254 miljard in die nasionale balansstaat opgeneem sal word, wil Transnet nou dieselfde hê.
Bring Skerpioene terug, vra ActionSA
“Dit wat die minister ervaar het, is die realiteit vir talle Suid-Afrikaners.”
Waarskuwings uitgereik oor donderstorms
Oranje vlak 5- en geel vlak 2-waarskuwings vir erge donderstorms is uitgereik oor die sentrale en oostelike dele van die land.
‘Nie ons koning nie’ skree skare ná Charles III parlement open
Die lewering van dié toespraak dateer uit die 15de eeu.
Uitdrukking: Gekonfyt wees in iets
Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking “gekonfyt wees in iets” kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Moord op Megan Griesel: ‘Haat kom my nie toe’
Twee verdagtes het Dinsdag vlugtig in die landdroshof in Lydenburg, Mpumalanga, weens die skietdood van Megan Griesel verskyn.
‘Elizabedi’-aanhanger wil self eendag vir die Bokke uitdraf
Dlamini se aansteeklike entoesiasme – en die speelse vertolking van Etzebeth se naam – het hom oornag ʼn sosialemedia-sensasie gemaak en hom uiteindelik van aangesig tot aangesig met sy rugbyheld, die einste Etzebeth, gebring.
ToekomsVenster: Ook hier sal die Here vir jou sorg
Van kleintyd tot vandag toe nog sorg die Here. Hy is getrou en doen wat Hy beloof het. Hy het geen tekort aan enigiets nie. By Hom is daar ʼn oorvloed genade, sorg, omgee, ondersteuning, noem maar op.
Invloedryke senator wil Agoa verleng; SA deelname hersien
Sou die Agoa-hernuwingswet van 2023 aanvaar word, is die hersiening van Suid-Afrika se deelname aan Agoa “verpligtend” en moet dit binne 30 dae ná die aanvaarding van die wysigingswetsontwerp gedoen word.
‘Boggherol’ gedoen om miljoene se regskoste van Zuma te verhaal
“Dit is my en jou geld. Dit is nie hulle geld nie. Hulle kan nie daarmee maak wat hulle wil nie.”
RG op die operasietafel
Die Ierse klub Munster het Maandag bevestig dat RG Snyman vandeesweek ʼn operasie in Suid-Afrika moet ondergaan.
Troeteldierfoto’s: Geluk aan die wenners!
Baie geluk aan die wenners van ons troeteldierfoto-kompetisie!
Deon Meyer-boek inspireer nóg ʼn dramareeks
“Die teks en storie is uitstekend en die rol was lekker en uitdagend. Dit is mos nou ʼn geleentheid wat nie te versmaai is nie.”
Woods jr. leer op die harde manier
Die veertienjarige spruit van die legendariese Tiger Woods het die afgelope naweek in die Notah Begay- junior nasionale gholfkampioenskap meegeding.
Verbruikersake: Vodacom beboet vir oortreding op verbruikerswet
Verbruikers beweer dat Vodacom hul reg ontken het om hulle vaste termynkontrakte te kanselleer deur ʼn kansellasieboete van 75% te hef.
Aardverwarming: ‘Afrika-veeboere is nie sondaars’
“Ons is baie bekommerd oor die gesprekke wat oor die wêreld heen gevoer word oor die vervanging van diereproteïen met plantproteïen.”
Hooggeregshof sê óók Magudumana moet bly sit
Waarnemende regter Melissa Jordaan het Dinsdag geensins fout gevind met landdros Estelle de Lange se aanvanklike besluit om Magudumana borgtog te weier nie.
Boer Willem en sy Sanel verwelkom pienkvoet
Nóg ʼn “Boer soek ʼn vrou”-paartjie het ʼn pienkvoet verwelkom.