Die kodenaam wat deesdae op mense se lippe is, is “Operation Menai Bridge”, wat in werking gestel sal word, sou koning Charles III sterf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koning Charles III"
Charles verbreek stilte ná kankerskok
“Soos dié van julle met kanker weet, hierdie goeie wense is die grootste troos en bemoediging.”
Harry pak binnekort tas vir Londen ná koning Charles se kankerskok
Sy vrou, Meghan Markle, die hertogin van Sussex, en hul kinders sal na bewering in die VSA agterbly.
Koning Charles III met kanker gediagnoseer
Koning Charless III is met ʼn tipe kanker gediagnoseer en hy het met behandeling begin.
Koning Charles sterk aan ná operasie
Koningin Camilla het oor die naweek al verskeie kere by die London Clinic ingeloer.
Foto’s: Britse prins besoek plaaslike botaniese tuin
Prins Edward is die jongste seun van wyle koningin Elizabeth II.
Senior Britse koninklikes nou yl gesaai
Onlangse nuus oor die koning en prinses Catherine se gesondheid het talle vrae laat ontstaan oor wie intussen die voortou in Buckingham-paleis gaan neem.
Foto’s: Terugblik op Britse koninklikes se besige jaar
Die Britse koninklike familie het vanjaar onder meer geskiedenis gemaak met ʼn nuwe koning, en danksy twee boeke vir talle skokonthullings gesorg.
‘William magsbehep, Kate gee valse beeld’ skryf koninklike kenner
Omid Scobie beweer in sy nuwe boek dat prinses Kate nooit ʼn aanhanger van haar aktrise-skoonsus was nie en “gebewe het as Meghan se naam opduik”.
Foto’s: Koning Charles vier verjaarsdag met voedselprojek
Koning Charles se jongste seun, prins Harry, sal na verwagting nie vanjaar by die monarg aansluit wanneer hy die kersies vir sy 75ste verjaardag uitblaas nie.
Charles blaas verjaardagkersies uit sonder Meghan, Harry
Dié nuus kom te midde van die voortslepende vete tussen prins Harry en lede van die koninklike familie.
‘Nie ons koning nie’ skree skare ná Charles III parlement open
Die lewering van dié toespraak dateer uit die 15de eeu.
Koning Charles, prins Harry bring hulde op eerste herdenking van koningin se dood
Koning Charles III het Vrydag ook ʼn portret van haar majesteit uitgereik wat nog nooit voorheen deur lede van die publiek gesien is nie.
Is koning Charles deur God gesalf?
Die Bybel leer ʼn koning is aangestel deur God, hy word gesalf deur die Here. Hierdie koning staan in gehoorsaamheid voor God, dus moet hy na die Woord van die Here luister.
ʼn Kroon hou nie vir ewig nie…
As jy dit waarvoor jy verantwoordelik is tot God se naam bestuur, sal dit beter met jou gaan. Ons moet eerder hierop fokus as op ʼn kroningseremonie in Engeland.
Beskermheer van alle gelowe?
In 2015 het koning Charles III verduidelik hy glo hy kan “Defender of the Faith” en gelyktydig ook die beskermheer van alle ánder gelowe wees.
Monargieë in ʼn moderne wêreld
Kenners is dit nie eens dat koning Charles III se bestyging van die troon baie vertroue inboesem vir die voortbestaan van die Britse monargie, en ander monargieë wêreldwyd, nie.
Koning Charles III en die Kimberley se trein Orania toe
Koning Charles III is gekroon en ons sing dalk federaal vals: Die Kimberley se trein, hoor daar hoe stoom hy, hoe stoom hy, die Kimberley se trein – weer tot by die diamantgat.
‘Pa, ons is almal so trots op jou,’ sê William by kroningskonsert
Dié konsert is Sondagaand deur nagenoeg 20 000 mense bygewoon met kunstenaars soos Nicole Scherzinger, Olly Murs, Katy Perry, Lional Richie en die groep, Take That, wat vir vermaak gesorg het.
Meer as 14 miljoen kyk na Charles se kroning op BBC
Die kroning van koning Charles III het egter veel minder kykers gelok vergeleke met ander groot Britse koninklike geleenthede – soos die begrafnisse van sy ma en eksvrou.