Griekeland het ʼn koers van 2,1 kinders per vrou nodig om die bevolking op meer as 10,4 miljoen vol te hou.
Lees meerAlles vir Maandag 22 Januarie 2024
Roetine malaria-inentings begin in Afrika
“Kameroen word vandag die eerste land in die wêreld om met roetine malaria-inentings te begin.”
Duitse treindrywers begin met langste staking ooit
ʼn Drie dag lange staking vroeër vandeesmaand het reeds chaos veroorsaak vir duisende passasiers met 80% van langafstandtreine wat nie beskikbaar was nie.
Foto’s: Britse prins besoek plaaslike botaniese tuin
Prins Edward is die jongste seun van wyle koningin Elizabeth II.
Etiekkomitee moet Blade ondersoek
“As die minister egter skuldig is, moet hy afgedank word.”
DA soek name van vulstasies wat ‘afgewaterde brandstof’ verkoop
“Dit hou ʼn groot bedreiging vir voertuig-enjins in en kan moontlik beduidende meganiese probleme veroorsaak.”
Megan Griesel-moord: Drie wil dringende borgtogaansoek indien
Die drie verdagtes wat daarvan verdink word dat hulle verantwoordelik was vir die moord op Megan Griesel, sal Dinsdag ʼn dringende borgtogaansoek indien.
Verdagte vas wat stapper by Leeukop beroof
ʼn Vermeende rower is Sondag in hegtenis geneem ná hy glo ʼn stapper by Leeukop in die Tafelberg Nasionale Park beroof het.
ToekomsVenster: Kom ons praat oor oordeel
Iemand het eenmaal gesê herlewing begin by die sirkel wat ons rondom ons trek en die persoon wat daarbinne staan.
Vermiste Amerikaanse seesoldate dood verklaar
Die vlootsoldate was besig met ʼn operasie om op wapens beslag te lê wat na Jemen se Houthi-rebelle onderweg was.
Gemeenskappe rou ná seuns in Vrystaat, Noord-Kaap verdrink
Die gemeenskap van Bultfontein in die Vrystaat en Steinkopf in die Noord-Kaap is in rou gedompel ná drie verdrinkings van kinders oor die naweek.
Wes-Kaap ontvang ‘daagliks’ nuwe skoolaansoeke
Intussen voer die departement van onderwys in Gauteng aan dat alle leerders in dié provinsie geplaas is.
Ramaphosa, Mashatile gebruik lugmag as ‘taxidiens’ – DA
Die president, sy adjunk en hulle gevolg het glo ʼn rits vlugte onderneem in aanloop tot ʼn ANC-saamtrek.
Mia Botha: 480 dae later en ondersoek staan botstil
“Nog ʼn jaar is verby, en daar is steeds geen positiewe terugvoer of beweging van die polisie oor die ondersoek nie. Hulle het ons in die steek gelaat,” sê klein Mia Botha se ma.
Pruttende potte Rendang word gou-gou opgeraap
Blykbaar in die ou dae kon Rendang so lank as ʼn maand gebêre word in ʼn koel plek, maar nog elke keer wanneer ek dit gemaak het word dit blitsvinnig opgeëet – so daar is dalk hoogstens ʼn lekseltjie oor die volgende oggend.
‘Masterchef SA’ weer vanjaar op die TV-spyskaart
Die jongste seisoen sal op SABC 3 uitgesaai word.
Verval van ou bib-gebou ‘betreurenswaardig’
Die brand wat Vrydagaand Brakpan se verlate biblioteekgebou in puin gelaat het, kon voorkom gewees het.
Tienduisende Britte, Iere in donkerte gehul ná storm
Storm Isha is die negende storm om die Verenigde Koninkryk sedert September te tref.
Dis Alcaraz teen Zverev in kwarteind
Carlos Alcaraz het sy plek in die kwarteindstryd van die Australiese Ope teen Alexander Zverev verseker nadat hy Maandag die Serwiër Miomir Kecmanovic in ʼn skouspelagtige vertoning geklop het.
Waardevolle pryse, ervaring op die spel vir jong akteurs
Tydens die finale rondes wat in Kaapstad se Kunstekaapteatersentrum gaan plaasvind, sal daar beslis vriendskapsbande gesmee word, en skoliere gaan deel word van nuwe kreatiewe netwerke wat oor die hele land strek.