Hannes en sy ma bak elke dag drie tot vyf baksels sjokoladebruintjies, wat sowat 54 tot 90 bruintjies lewer.
Lees meerPassiespel bring gemeenskap in Hermanus byeen
“Ons wil aan elkeen wat die Passiespel bywoon hoop en ʼn verwagting oor die toekoms bied.”
‘Nou weet hulle’: Dricus oor dáái geveg, SA’ners se selfvertroue en sy gesin
“Hulle het geen idee waardeur ons as nasie al is en die veerkragtigheid wat ons as gevolg daarvan het nie. Ondanks ontelbare probleme in die land wen ons nog steeds Wêreldbekers, ons wen nog steeds Grammys, en ons vat nog steeds wêreldtitels.”
Ywerige erfenisversamelaar skenk skat aan Voortrekkermonument
’n Kosbare item is in die veilige hande van die Voortrekkermonument (VTM) toevertrou deur ’n ywerige versamelaar, Ben van Niekerk.
Kyk: Ou ysters slyp jong ysters by Ambagfees
Solidariteit Ambagnetwerk dien as ʼn vertoonvenster en ʼn viering van beroepe in die ambagsveld.
Jukskeibaan bring gemeenskap bymekaar
Persone met gestremdhede voer dikwels ʼn alleenbestaan sonder die ondersteuning van ʼn gemeenskap en juis daarom hoop die rolspelers dat hierdie inisiatief die broodnodige integrasie sal bring.
Groot vreugde oor Akademia se Taalstudie-kwalifikasie
“Dit gaan oor soveel meer as die uitbreiding van Akademia se aanbod.”
Luister: Akademia se Taalsentrum wil Afrikaans as hoëfunksietaal bevorder
“Taalbevoegdheid is een van die bepalers wat akademiese sukses beïnvloed.”
Camino verken wonders van Klein-Karoo se sandsteenkerke
Dié Camino is ʼn unieke staproete wat pelgrims nie net met die verlede gaan verbind nie maar ook met hulself en mekaar.
‘Hoop’ die rede waarom vrou SA te voet deurkruis
“Ek kan vir jou sê dat stap lekker is, en hoe mooi die uitsig is, maar wat binne jou gebeur en dit wat jy geestelik ervaar, verander jou eintlik heeltemal.”
Luister: Pretoria-fees is die plek waar jy wil wees
Skud jou vere reg om hierdie skoolvakansie vier dae lank skou te hou soos in die ou dae. Vanjaar se Pretoria-fees het uitstallers te kus en te keur: van proteas, landbou, huis- en tuinbenodighede tot motors en alles oor die buitelewe.
Meer as R6 miljoen bewillig om vroue te bemagtig
“Hierdie ongelooflike gebaar beklemtoon die gemeenskap se toewyding aan die ondersteuning van vroue en die belangrikheid van vroue se rol in die samelewing.”
Hoe om op te staan na ’n geliefde se dood
Elke mens rou verskillend na hulle met die dood van ʼn geliefde gekonfronteer is. “Rituele kan van onskatbare waarde in die proses wees, maar ʼn mens moet versigtig wees om nie daar vas te steek nie.”
Wiskunde + kuns = dink (uitblink² )
“Die IT-vakke is te maklik vir my, dus sal ek eerder ʼn kunskompetisie doen as wiskunde. Hierdie geleentheid is vir my ideaal om al my vaardighede in een kunswerk toe te pas.”
Musiekgenie kry toe eie klavier
Danksy ʼn paartjie van Sandton kan Jason Haas nou sy musiekdrome ten volle bewaarheid.
Nou kan jy Weet lees én luister
Weet, die e-naslaangids vir leerders, bied al vir twee jaar relevante en interessante leesstof vir kinders, ouers en onderwysers. Maar nou het jy ook die opsie om na Weet se artikels te luister!
Honderde pote draf oor Seepunt se promenade
Hierdie is een van die mooiste staproetes in Kaapstad en dit is die geleentheid waar jy honde van alle groottes en vorms gaan sien in die oulikste uitrustings.
Wen: Deel jou gesin se hartskos en wen ʼn resepteboek
Omdat Gesinsdag (1 April 2024) om die draai is, wil ons graag een gelukkige Maroela-leser bederf met ʼn Huis-huis-resepteboek sodat jy jou gesin en hartsmense kan bederf met van die lekkerste etes!
Maroela se Bruid van die jaar: Wen ʼn tweede wittebrood
Skryf in as Somerbruid en staan die kans om ‘n tweede wittebrood te wen!
‘Wettiging van prostitusie sal mensehandel, slawerny net vererger’
Enigeen kan ʼn slagoffer word van mensehandel, waarsku Emma. Die misdadigers teer op ʼn sekere soort kwesbaarheid.