“My hart gaan uit na die Suidoosterfees-span wat onverpoosd werk om die kunstebedryf aan die gang te hou.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "suidoosterfees"
Luister: Coenie de Villiers gesels oor ‘Karoo Suite’ en inryteater-inisiatief
Gehore wat nog nie Coenie de Villiers en Deon Meyer se ‘Karoo Suite’ gesien het nie, kan hier na ʼn voorsmakie luister.
Deon Meyer, Dana Snyman op Suidoosterfees se skrywersprogram
Kaapse boekwurms word genooi om 13 en 14 November die Suidoosterfees se skrywersprogram by kykNET Atlantic Studios in Kaapstad by te woon.
Video: Suidoosterfees-kunstenaars vereer vroue vir gemeenskapsdiens
“Die weduwee se kruik” is met ʼn ode aan noodsaaklike werkers deur digter Diana Ferrus gekombineer om ʼn hartroerende lied te skep wat vroue vereer.
Amanda Strydom-gebedslied kry nuwe lewe in musiekvideo
ʼn Nuwe weergawe van Amanda Strydom se gebedslied “A Child in a Faraway Land” word op 18 Julie bekendgestel.
Video: PJ Powers en Tygerberg-kinderkoor sing ‘World in Union’
Kyk hier na PJ Powers en die Tygerberg-kinderkoor se weergawe van ‘World in Union’. Dié video bring hulde aan essensiële werkers en die wêreldwye spanpoging om die Covid-19-pandemie hok te slaan.
Covid-19: Planne beraam om plaaslike kunstenaars te help
Planne word beraam om Suid-Afrikaanse kunstenaars – veral teaterkunstenaars – te help om op professionele vlak die terugslag van die verbod op byeenkomste van meer as 100 mense weens die koronavirus (Covid-19) te bowe te kom.